8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - House E5, Kassiesbaai, Arniston, 7280, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Stonehouse is 'n rustieke selfsorgvakansiehuis in Kassiesbaai, Arniston met slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders wat 'n kuswegbreek naby die strand soek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank geskik vir 2 kinders. Dit het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, wasmasjien, oond, mikrogolf, ketel, yskas, eetgerei, breekware en 'n braai-area toegerus. Die leefarea bied gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi word voorsien.
Aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing sluit walviskyk, visvang, swem, voetslaan en voëlkyk in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Berdine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- House E5, Kassiesbaai, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Stonehouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
House E5, Kassiesbaai, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang