LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stormy Hill Country Cottage | LekkeSlaap
+36

Stormy Hill Country Cottage

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stormy Hill, D510-pad, Boston, 3211, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 3
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Stormy Hill Country Cottage is 10 minute vanaf Boston in die Natalse Middellande geleë.

Akkommodasie beskik oor 2 eenhede en daar is slaapplek vir 7 gaste. Die kothuis bied slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die ander eenheid het 'n dubbelbed en 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, wasbak, breekware, potte en panne.

Voëls is volop en gaste sal soms selfs deur wild besoek word. Parkeerplek is op Stormy Hill se perseel beskikbaar.

Stormy Hill Horse Trails bied 20 hektaar om te verken en gaste word verplig om 'n vrywaringsvorm te teken voordat hulle die perde gaan besoek. Veldblomme op Stormy Hill is in oorvloed beskikbaar en bied 'n lieflike uitsig vanaf die heuwel. Die gasheer sal gaste raad kan gee oor waar om te gaan en wat om te sien in die omgewing, of gaste kan begeleide perderitte deur die platteland bespreek. Gaste kan ook 'n inleidende perdrykursus bespreek.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Stormy Hill Country Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Stormy Hill, D510-pad, Boston, 3211, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Stormy Hill Country Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stormy Hill, D510-pad, Boston, 3211, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed682da717c18380f9eae75ed4d2cac655249325e92eed83b7990d26d78d4930d790d948a6b12043b665d480e5585857209d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 Stormy Hill Road D510 3211 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.682118902894 29.953010827085
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!