Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stornoway Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Stornoway Lodge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 72 resensies vir Stornoway Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Mahlatse N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mahlatse N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stornoway Lodge was truly amazing and there is so much to do in one place.

Really great stay, friendly staff. I will definitely be coming back for a much longer period.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geneveve R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geneveve R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eerstens het ek gedink dit gaan baie geraas wees tot jy in jou kamer kom.

Dit was so rustig en so 'n mooi plek. Die kliëntediens is fantasties en ek sal aanbeveel, wat ek reeds gedoen het. Wat ek voorstel is dalk 'n hek of deurtjie by die ingang van die kamers sit, sodat mense nie deur jou tuin stap nie terwyl jy die rustigheid geniet. Dit was regtig lekker, ek sal langer aanbly volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek van die besige stadslewe.

Stornoway is 'n wonderlike plek vir gesinne om 'n wegbreek van die besige stadslewe te hê. Ons het van Johannesburg af deurgekom vir 'n langnaweek weg. Ons het in die standaard Jacuzzi-kamer gebly en die kamer was soos geadverteer. Die Jacuzzi-kamer het meer privaatheid as die standaardkamers met 'n pragtige uitsig oor die meer. Ons hoogtepunte van Stornoway was die strandkroeg, die Jacuzzi en natuurlik die kos. Die komplimentêre ontbyt was puik en het 'n goeie verskeidenheid gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Awie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Awie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good, bit close to the main road.

Very relaxed, and enjoyed the food at the Olive, service overall very good. Thanks for a good stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dianne S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dianne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant overnight stay in a romantic setting.

The Fat Olive restaurant was very quiet, but service was a bit slow. The food was otherwise enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chané S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chané S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek. Sal definitief weer gaan.

Pragtige plekkie om weg te breek. Personeel is baie vriendelik. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danica N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danica N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was amazing.

The only changes I would recommend is that due to a person paying more for the room with a Jacuzzi is to make it more private. We only got in in the evening cause of the walkways passing the room. Making it more private would make the stay even more amazing. And then there was no hot water Saturday evening. Not sure why.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Brenda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Staff were great, nice place, well maintained but some challenges are outlined below.

We booked on a self-catering basis and whilst there was a braai, there were no utensils (plates, knives, forks etc etc). The food quality was average (not bad, but not great). Unfortunately the main road runs past the establishment so there is constant vehicle noise. Great day venue, but would not recommend over-nighting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek.

Behalwe vir al die loadshedding was die 'n lekker naweekwegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gracious hospitality, the cottage is amazing, the hot tub fabulous. The communication and understanding throughout is nothing short of wonderful.

This is the type of place you go to if you want to get away from the hustle and bustle of the city. It's secluded with several places to visit nearby for activities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karabo L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karabo L
Gesin met klein kinders

It was an amazing stay. Just disappointed about the pool. It was not clean.

The staff at the restaurant was very nice and the food was also nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was amazing.

I’m just unhappy with website because they say there’s fishing which isn’t true and the manager of the resort said they told the website to change their advert which they didn’t do.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chandre N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Very welcoming, loved the sand bar and live music on Saturday.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ontspannend.

Baie verwelkomend, was mal oor die sandkroeg en lewendige musiek Saterdag.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nooi M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nooi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I really appreciate the kindness of the restaurant's staff, cleaning staff.

The room was perfect and clean. Loved the quietness and I recommend Stornoway as a place to refresh your mind with your loved ones.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manda D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, baie vriendelike mense en kos was so lekker!

Baie netjies, vriendelike staf. Ideale plek om weg te breek. Kos baie lekker! Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vuyani M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Vuyani M
Gesin met klein kinders

Bad location, good people though.

Very close to busy road, needed some peacefulness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en 'n wonderlike plek vir 'n naweekwegbreek!

Wat 'n wonderlike plek! Lekker naby die huis en so rustig. Die personeel is so vriendelik en was altyd bereid om te help. Die plek was netjies en baie stil. Perfekte plek vir 'n rustige naweek weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Natalie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n aaklige ervaring!

Ons het in die permanente tent gebly en 'n rustige naweek verwag (dis ook hoe die foto's die plek voorstel). Maar daar is 'n kroeg-area 50 m van die tent met ongelooflike harde club tipe musiek, dit klink asof jy binne 'n club is as jy in die tent sit. Publieke toilette is reg agter die tent met dronk mense wat heeltyd kom pla. Hulle loop ook heeltyd verby die tent, terwyl daar gesê is hierdie is 'n private eenheid. Die buitestort is ook reg langs die toilette met gate in die hout fence, so mens kan nie eers daar stort nie. Daar is ook varke agter die toilette wat vir meer as 'n uur deur die aand geskree het. Daar is ook 'n baie groot pad naby en die karre wat verbyry raas ongelooflik erg. Ons kon nie nog 'n dag en aand daar uithou nie en die bestuurder het arrogant geraak toe ons al die goed vir hom noem en die plek defend asof dit is wat ons geboek het. Die foto's wys glad nie hoe dit is nie. Ons het so 'n slegte experience gehad en sal hierdie vir niemand aanbeveel nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly S

Perfection.

Perfect place to go to when you need a break from every day life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henco D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henco D
Gesin met klein kinders

Netjiese, rustige plek om lekker te ontspan.

Stornoway Lodge is 'n alles in een oornagbestemming. Die personeel is professioneel, vriendelik en behulpsaam. Die perseel en blyplek is netjies en skoon en presies soos voorgestel word op die webblad. Bly gerus daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermanus P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hermanus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alhoewel die tent baie goed ingerig is, bly die geraas van motors pla deur die nag - andersins was dit baie gerieflik.

Die volgende kommentaar is belangrik om in ag te neem, andersins sal die ervaring baie negatief word: Handdoeke is oud en stukkend en behoort vervang te word - let dit was skoon. Die buitestort is langs die toilette van die gaste en bied daarom geen privaatheid nie - dit kan help om die kante van die stortarea te verhoog of om die toilette te skuif. Die riete by die dam belemmer die uitsig van die stoep af. Daar was braaigeriewe en 'n sakkie hout sal great gewees het. Die aandete by die restaurant was baie lekker, maar bo verwagting duur. Aan die positiewe kant was die ontbyt uitstekend en die tent baie oulik ingerig. Dankie ook vir goeie diens. Dit was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monty S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monty S
Besigheidsreis

Gerieflik en goeie waarde vir geld.

Baie goeie verblyf, goed gelee t.o.v. Lanseria. Enigste swakpunt is die feit dat die kombuis en restaurant 20:00 op Maandae toemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caron W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caron W
Saam met vriende

Great customer service.

Was a comfortable stay - thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Johannes F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die webwerf foto's is laat die plek baie beter voorkom as wat dit is.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanna V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het net een aand oorgeslaap, maar dit was ongelooflik lekker! Die borrelbad in die kamer was beslis 'n hoogtepunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renette B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek in pragtige, landelike omgewing.

Naby Johannesburg aan die een kant en Hartebeespoortdam aan die ander kant is daar talle aktiwiteite in die omgewing. Ons het gaan rondloop by kwekerye, die ikoniese JASMYN besoek en heerlik geëet by die restaurant by die Lodge. Die eendjies loop reg by ons kamer verby. Personeel het uit hulle pad gegaan om ons behulpsaam te wees en die Jacuzzi was heerlike bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle A - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle A
Saam met vriende

Most enjoyable stay at a lovely venue.

Beautiful venue. Service was superb. Shall definitely go back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker kuier by 'n lieflike plek.

Pragtige plek. Diens was uitstekend. Sal beslis teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stornoway Lodge se terugvoer

Thank you and we totally enjoyed having you here

Stornoway Lodge
Jazel Larissa P - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jazel Larissa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik!

Ongelooflike gasvrou en diens was perfek! Sal verseker weer gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Flip C - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stornoway long weekend getaway.

Amazing place. Clean. Peaceful. Will be back. Robert was the perfect host and went out of his way to make our stay as comfortable as possible. Nothing was to much to ask and he always had a smile on his face.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely the perfect place to have a relaxing, fun and romantic time.

It was the best stay ever! The atmosphere is relaxed and all the staff are very friendly. They assisted us kindly and went the extra mile to accommodate us. Breakfast was served next to the dam and tasted very delightful. Our room was very spacious and neat, we enjoyed every second. The natural surroundings are breathtaking and bring you closer to nature. Thank you Stornoway Lodge for the pleasant stay, I do recommend you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor A - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Victor A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker dankie.

Die personeel is baie behulpsaam en die plek is uitstekend het dit baie genut.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stornoway Lodge se terugvoer

Thank you very much for the lovely words.
We hope to see you again.

Stornoway Lodge
Ebrahim A - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebrahim A
Gesin met klein kinders

Well organised and very warm welcome.

My kids didn't want to leave, that's how much fun they had. I really and truly enjoyed myself at the lodge and yes I have referred some friends from First National Bank to go there and see what my family and I experinced. I will most definitely go back there any given time or day. It was a well relaxed weekend which money can't buy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucia N - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia N
Gesin met klein kinders

Was pragtig en rustig.

Stornoway Lodge is 'n pragtige plekkie, met baie vriendelike diens en die omgewing is rustig. Sal definitief weer wil gaan! Dis perfek vir 'n ontspanne naweek wat die hele gesin kan geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine L
Saam met vriende

Baie lekker verblyf!

Dis net die paddas wat so verskriklik raas in die aand, dat geen mens kan slaap nie. Die res van die verblyf en restaurant was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy G - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Judy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Baie dankie vir 'n heerlike naweek, die kos is wonderlik en die kelner, Lovemore, kan nie genoeg doen. Robert, dankie dat jy so behulpsaam was die naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanja D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het regtig die wegbreek by Stornoway vreeslik baie geniet. Die diens is fantasties en alles is skoon en netjies. Die eenhede is pragtig ons sal verseker weer 'n naweek daar wil spandeer. Dit is so stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine F - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning, romantic getaway.

Stunning venue with amazing views. Fantastic restaurant. Everyone so helpful and friendly. I would definitely recommend it. My only problem was with the manager. He made us pay for the breakfast which was supposed to be included. My booking confirmation clearly stated bed and breakfast. He told me because I got a discount through Travelground that breakfast was no longer included. Very strange.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan O - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing en stil al is dit so naby die hoofweg.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was romanties en asemrowend.

Dankie baie vir die wonderlike aandtjie weg. Sal graag vir 2 tot 4 dae wil weg gaan, maar vir die pryse nou is dit bietjie rof. Maar asb. hou ons op hoogte vir julle afslagdae en spesiale aanbod. Dankie baie vir als.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor H - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Victor H
Gesin met klein kinders

Ideaal vir jong gesin wat rustige aktiwiteite soek vir kinders. Baie diere op die erf!

Die bestuur het effens onervare voorgekom. Die werkers in die restaurant en kroeg benodig meer organisasie en beter leierskap. Alhoewel ons nie 'n slegte ervaring gehad het nie, het dit by tye chaoties voorkgekom. Die bestuurder is luidrigtig. Die verblyf self en kamer was na wense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tessa W - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tessa W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief nie luukse-tente nie!

Alhoewel die personeel vriendelik en behulpsaam was, was hierdie 'n misleidende advertensie. Die foto's getuig van 'n luukse, panoramiese ervaring in die platteland. Dit was egter minder as 1 km van 'n besige snelweg af wat dwarsdeur die nag gesuis het van motors. Daar was ook 'n laat-aand partytjie van ander gaste wat 3 uur vrydagoggend eers klaar gekuier het op die stoep skaars 200 m van die tent af. Dit was 'n verslonsde milieu en 'n mankolieke poging tot gehalte. "Luuks" !? Wat 'n teleurstelling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl G - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Carl G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles tip top.

Dit is jammer dat die ligging so naby aan die grootpad is. Miskien kan hulle 'n paar klankdigte-borde langs die grootpad plaas? Die lawaai by die partytjie-area Saterdagaand was steurend al was dit net tot 22:30 gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen S
Saam met vriende

Ideale oornag naby Lanseria.

Ons het wonderlike diens ontvang, als was puik - ontbyt was nie so tops soos aandete nie, ons moes bietjie wag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, waarde vir geld, kamer ruim.

Die verblyf is goed geleë. Die kamers is ruim en skoon. Die restaurant op die perseel is geleë lang 'n dam/meer met swane en eende/ganse wat 'n lekker atmosfeer skep. Die kos is ook baie lekker. Die diens in geheel is goed en vriendelik. Daar is ook 'n paar dinge op die perseel wat kinders kan besig hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette P - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette P
Gesin met klein kinders

Most definitely returning!

The scenery is absolutely beautiful, we were welcomed with warm friendly faces and they were so helpful! We had a brilliant time. My daughter had such a great time with the animals and all the activities offered. But what we appreciated most was the great service we received! Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna P - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs aan te beveel!

Baie skoon en netjies en die kos is heerlik! Die gasvryheid is ook uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Corne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie aangenaam, dankie. Die kinderpartytjies is wel steurend aangesien hul badkamerfasiliteite letterlik 'n paar meter vanaf die tent is ... Die personeel is BAIE vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek. Stil en rustig en die luukse tent is 'n verfrissende belewenis.

Alles was regtig van topgehalte. Hulle het net ons ontbytstrokies verloor en is dus nie die regte ontbyt gegee nie, maar dit is regtig die minste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die restaurant se diens is uiters swak.

Ons trou vroeg volgende jaar en is opsoek na n plekkie vir ons troue - Stornoway Lodge was een van die plekkies wat goed gelyk het, daarom het ons besluit om een nag oor te slaap en dan van daar af ons besluit te neem. Ons was glad nie beïndruk nie. Ontbyt : (10:00 - 11:00 soos in die inligtingsboekie in kamer 13 aangedui). Tydens ontbyt was The Fat Olive se personeel reeds besig om vir middagete die tafels reg te skuif. Wat 'n gemors, ons het later opgestaan en ons ontbyt net so gelos. Dit was 'n geskreeu oor en weer van die een personeellid na die ander oor waar wat moet kom (duidelik was ons tafel in die pad). Die ontbyt was regtig ook nie sy R75 werd nie. Ek weet die mense by 'n tafel skuins oorkant ons het ook dieselfde gevoel gehad want hul het ook opgestaan en gesê hul sal eerder 11:00 terugkom en van die ander spyskaart af bestel. Die diens by The Fat Olive is baie swak, maar ons het nie fout gevind met die akkommodasie self nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief goeie waarde vir geld met goeie kliëntediens, het dit verskriklik baie geniet.

Die restaurant se kos was ook baie lekker, die diens kon egter vinniger gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier word nie Afrikaans gepraat nie!

Afrikaans word glad nie gebruik nie al adverteer die Lodge op die internet "Hier praat ons Afrikaans"! Daar is geen voorsiening gemaak vir kragonderbrekings nie, die watertenke het leeg geword en ons was lank sonder water om te kon stort. SAB se jaareind-funksie was Saterdag gehou en die personeel en kinders was met busse ingery vir dit. Die lawaai was erg, sou ons bewus gewees het van so iets, sou ons nie by die Lodge bespreek het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lia J - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was mooi in plek en skoon. Ontvangs was professioneel. Jammer ons het so kort daar oorgebly.

Lieflike plek en verblyf so mooi en luuks. Reeds aanbeveel vir ons vriende en ook hulle vertel van die restaurant en lekker uitstappie-plek vir kinders. Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag vir 'n vinnige wegbreek!

Baie lekker verblyf. Mooi dam en vreedsame ligging. Die restaurant was uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda M
Saam met vriende

Dit was 'n baie lekker wegbreek vir die langnaweek.

"Superior suites" is die beste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolph B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend - ons ry baie en dis aan te bevele.

Die mense is vriendelik en doen baie moeite, kamers en omgewing is regtig mooi !

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie T - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie T
Saam met vriende

Wonderful scenery and gorgeous trees made for picnicking!

Had a lovely time, enjoyed the picnic and breakfasts! So peaceful close to the water and the silo is an interesting twist on the usual accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher R - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay!

Nice spacious rooms, very clean. Awesome bathroom, very tranquil surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liz R - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz R
Saam met eggenoot / lewensmaat

UITSTEEKEND ...

Baie netjies bedagsaam dra kliente op hul hande en is besorg om na klient se belange om te sien!!! Well done for excellent service with a smile...highly recommend Stornoway Lodge any day!!!! thanks to all staff and management...youre worth gold!!!!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacky G - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful

A wonderful place to stay in Landseria.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia B - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic stay.

Absolutely fantastic stay. Loved the service, the breakfast on offer, rowing in the river, and the peace and fresh air. The weather was great and a quick drive takes you to The Cradle for meals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boipelo M - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Boipelo M
Saam met vriende

It was a great getaway away from the busy city, and we were treated like royalty

It is a good area to go away to, though the landscaping would do with some touch-ups. But overall it was great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Itumeleng K - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Itumeleng K
Saam met vriende

Stornoway is nice get away to relax and break from home.

Lovely place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gopakumar P - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gopakumar P

Good

A good holiday experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
tessa g - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
tessa g
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location for quick access to Lanseria airport

Owners friendly, efficient and very helpful - provided dinner for a small fee and shuttle to and from airport at no cost.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zain R - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zain R
Gesin met tieners

Short Stay but very nice.

Lovely in all aspects.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danelize W - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelize W
Gesin met klein kinders

Just like home, but much more beautiful and peaceful

We will definitely be visiting Stornoway Lodge again. We fell in love with the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanine D - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money

In a beautiful location, and very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
S.j. N - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
S.j. N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic service, great hospitality, mesmerising atmosphere.Perfect romantic getaway!

The service was amazing and they were very accommodating when they heard it was our anniversary. They really went out of their way to make our stay extra special. The cottage on the lake is an absolute must, with it's beautiful setting, and lovely scenery. The outdoor jacuzzi is nothing short of magical!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy L - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy L
Enkelreisiger

More than anything the place has serenity.

The best place to find some peace of mind, just wish I could have spent more time there. A really nice place to go on holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Green Giant-plaas R512, Pelindaba-weg, Lindley, Lanseria, 1748, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzOTcyZGM5LWU0MDUtNGQxZi1iZjE4LWFkZDgyZWE3MmNlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 Green Giant Farm R512 Pelindaba Road 1748 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.914656572034 27.898305058479
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem