2 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Du Buisson Street, Strand, Cape Town, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Strand Apartment is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in Strand, ongeveer 2 km van die strand af en 500 m van Spar af.
Hierdie ateljeewoonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 2 enkelbeddens. Dit maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, induksiestoof, lugbraaier, mikrogolfoond, basiese eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik oor 'n slim-TV met toegang tot Netflix, DStv en gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het veilige parkering op die perseel agter 'n elektriese hek en hul eie alarm.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ludwig Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 9 Du Buisson Street, Strand, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Strand Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Du Buisson Street, Strand, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang