2 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Saldanha Straat, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Strand Stay Cottage, geleë op die onderste vlak van 'n herehuis met 'n privaat ingang, is 'n bekoorlike eenheid wat perfek is vir sakereisigers of diegene wat 'n sentrale ligging naby plaaslike hospitale, branderplankry- en visvangplekke soek. Boonop is dit gerieflik binne stapafstand van die strand af.
Dié kothuis het 2 slaapkamers en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed in die eerste kamer en 'n enkelbed in 'n ekstra kamer. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n etenstafel met sitplek vir 2. Dit maak oop na die sitkamer wat met 'n gemaklike rusbank en 'n TV gemeubileer is. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n lieflike patio met 'n tuinarea, buitesitplek en braaigeriewe. Daar is parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis beskikbaar. Neem asseblief kennis dat daar trappe vanaf die padvlak na die eiendom is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Saldanha Straat, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Strand Stay Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Saldanha Straat, Strand, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang