4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - 95 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Strandsig 102 is 'n bekoorlike woonstel in Strand en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n pragtige, ononderbroke uitsig oor die see. Hierdie woonstel is die ideale opsie vir 'n klein gesin of 'n paartjie wat vakansieverblyf stapafstand vanaf die strand soek.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders en hierdie gaste gebruik die gastebadkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het ook 'n etenstafel en gemaklike rusbanke.
Die woonstel lei na 'n balkon met buitesitplek. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Leone Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 95 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Strandsig 102 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
95 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang