Strandsig 204

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Sheana B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Die kuier was heerlik, baie rustig. Baie lekker gebly. Baie welkom gevoel, was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharne A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Our host was amazing and made sure everything was ready. The view and the weather were just great. All shops are within walking distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan E
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Completely satisfied at Strandsig. Strandsig was an unforgettable experience considering the prompt and friendly service that Pierre offered and the quality of the apartment. The views were exquisite and the apartment very comfortable with all the desired amenities. A must stay at a very affordable price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geneveve S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2025

Comfortable, beautiful view. Our stay was very comfortable; walking distance to the shop is a bonus. Beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Charl E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2025

Rustig, veilig en ontspannend. Baie lekker gebly. By die see en mooi uitsigte. Naby winkels en restaurante.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2025

Ek sal glad nie hierdie blyplek vir ander aanbeveel nie. Ongelukkig was die stort baie, baie vuil en onhigiënies om te gebruik. Ek wou die aand reeds ander blyplek soek, maar moes ongelukkig my siek suster na die hospitaal ongevalle neem. Die blyplek is baie oud, maar die linne is tog baie skoon en nuut. Die volgende dag moes ek 'n goeie skoonmaakmiddel gaan koop en die stort skoon skrop. Dan voel mens ongelukkig dat niks skoon is nie. Ongelukkig ontsier die opslaan tente van buitelandse straatverkopers die omgewing.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Pierre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 12

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 95 Beach Road, Unit 204 Strandsig, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dea98416a49772985837d4a93db79e81c49ca7d9482c44f5bac9100b9bfb6724ec0719468871e2f9d8248d57b7538f547e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 95 Beach Road Unit 204 Strandsig 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.117118901161 18.82631507701
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang