Studio 28 Clarens

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
3.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
3.8
Wellington M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Fantastic. I had a wonderful time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelori K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netjies, skoon, WiFi beskikbaar. Baie lekker gebly. Netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
Studio 28 Clarens
Thank you for a fabulous review! Kind regards, Valerie & Team

Ewald J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie nice. Baie oulike plek, het alles vir self-catering. Sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
Studio 28 Clarens
Thank you for a fantastic review. We look forward to your next visit. Kind regards, Valerie & Team

Jeane J
Kort verblyf
4.8
Nov 2025

Lekker en baie gerieflik. Hierdie was toe helemal toevallig die tweede keer wat ek in die eenheid bly. Soos die eerste keer was Valerie die gasheer, baie behulpsaam al het ons bietjie laat ingeboek die vrydagaand. Was sy nog steeds baie vriendelik, die plek het alles ingehad wat ons tydens ons besoek sou nodig hê. Baie netjies en skoon. Baie dankie aan Valerie en span.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Perfect. Lovely and relaxing. Would definitely stay at Studio 28 again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Safe, clean and would stay there again. Had a great stay, unit was very clean, all necessary items were on hand, close to everything in town. Safe. Will definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Colin J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Nice vibe! Was nice and clean, will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.6
Mei 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Alexander V
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jul 2025

Heerlik in die koue gekuier. Baie lekker gebly. Eienaar het vir seker die tyd gebel om ons in te lig dat die TV se remote weggeraak het en dat sy baie jammer daaroor is. Goeie diens en eerlikheid teken van integriteit.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Valerie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 112

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 870
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 870
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 870
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Larola & Trans Caledon Streets, Larola, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmZjJkNDZlLTgxMWYtNDNmMi05YmNiLWM5OTgzZTYxNTYzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag (plek vir 2) 105 5 1 4 Corner of Larola & Trans Caledon Streets Larola 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.518500273554 28.427697016418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang