4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 2nd Ave, Summertrand, Gqeberha, 6001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Studios on 2nd - Studio 4 is 'n modern versierde woonstel geleë op die boonste verdieping, met toegang tot trappe, in die bekende Somerstrand-area. Dit is stapafstand vanaf die strand, promenade, restaurante en strandfront.
Dié tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike sitplek en 'n TV gemeubileer is.
Die eenheid lei na 'n lieflike balkon met 'n gasbraai en sitplek. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mariliesh Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 266
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 4 2nd Ave, Summertrand, Gqeberha, 6001, Wes-Kaap
- Gaste dink Studios on 2nd - Studio 4 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 2nd Ave, Summertrand, Gqeberha, 6001, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang