Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stumble Inn Game Lodge

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Sally Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 36 resensies vir Stumble Inn Game Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Mathilda F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda F
Gesin met klein kinders

Rustig, beslis as jy wil afsluit en ontspan.

Vriendelike diens. Rustig met wild wat loopafstand van ons chalet was. Pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stumble Inn Game Lodge se terugvoer

We enjoyed having you and your family stay at Stumble Inn for Easter. We would love to see you again sometime in the future.

Stumble Inn Game Lodge
Chelain V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chelain V
Gesin met klein kinders

Happy with quiet nature, but disappointed with not really seeing any game.

Our stay in the chalet was very pleasant. We loved the quiet nature. We were a bit disappointed as 'game lodge' made us think we would be able to drive around in the nature reserve and look at game, which is not the case at Stumble Inn - it is only accommodation between other game lodges - so we did not actually see antelope as expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stumble Inn Game Lodge se terugvoer

Thank you for staying with us over Easter. I'm sorry that you didn't see much of our game. Our Bush Willow chalet boasts the best views of the waterhole for game viewing. Many of our guests enjoy walking our trails and see more game that way. Obviously, with your very young daughter, you were not able to do that.

Stumble Inn Game Lodge
Paul B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte en rustigheid is die hoofkaraktertrekke van Stumble Inn Game Lodge.

Die akkommodasie was skoon en netjies, en alles in werkende toestand. Ontvangs was vriendelik en sonder fieterjasies. Die enigste tekortkoming was die afwesigheid van 'n braaitang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stumble Inn Game Lodge se terugvoer

Thank you for staying at Stumble Inn. We enjoyed having you with us.

I'm sorry about your braai tongs.

I have immediately put some into the chalet. Sorry for the omission.

Stumble Inn Game Lodge
Thys D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow.

Our stay was once again very pleasant, uniquely quiet and peaceful. We really enjoyed our time there and will visit again in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stumble Inn Game Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to post a review. It was really nice seeing you both again. I'm glad you enjoyed your stay. Anytime you need a break we would be really happy for you to visit again.

Stumble Inn Game Lodge
Steve C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve C

Pleasant, private, peaceful and very enjoyable.

We had a very pleasant 4-night stay. The accommodation is set quite a distance from the main complex and is very private and secluded, giving us total peace and quiet for the duration of our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stumble Inn Game Lodge se terugvoer

We really enjoyed having you and your family stay with us. So pleased you enjoyed the Wild Pear chalet.

Hope to see you again.

Sally

Stumble Inn Game Lodge
Elsa W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa W
Gesin met tieners

An enjoyable and relaxing time.

Ons het ons tydjie daar terdeë geniet. Die verblyfplek was netjies. Die slaap- en stortgeriewe was baie gemaklik en daar was genoeg warm water. Die omgewing is pragtig. Die swembad het ons so geniet (veral tydens hittegolf). Selfs gaan stap en wildebeeste, zebras, vlakvarke, en springbokke gesien. Dit was 'n heerlike ontspannende vakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stumble Inn Game Lodge se terugvoer

Thank you for staying with us, Elsa. We are very pleased you enjoyed your stay, especially as it was so hot. We hope to see you both again soon.

Stumble Inn Game Lodge
Caroline R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline R
Saam met vriende

Pool is not great, no parking.

Very good. We had fun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stumble Inn Game Lodge se terugvoer

I am pleased you enjoyed your stay. Sorry that you thought the pool was not big enough.
We have loads of parking all around the chalets.
This is a bush lodge there are trees for parking under.







Stumble Inn Game Lodge
Adele L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great (close) getaway.

We really enjoyed our getaway, especially because it was so close to home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great mini getaway.

There are animals in the mornings. If you need to get away for a little bit, this is the place. It was very warm, but there is a fan provided as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stumble Inn Game Lodge se terugvoer

Thank you for staying with us. Very pleased you enjoyed your stay. Please come again if you need another short break. There should be more animals around once the rains start and the grass grows.

Stumble Inn Game Lodge
Thys D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing time not too far away.

We had such a wonderful stay once again, and everything was just right. We wanted peace and quiet and we got that and more. Sally was a gracious hostess and the two huge dogs really helped to make us feel safer. The braai was cleaned every morning, and the cutlery in the unit is fantastic and so complete. One can see a lady's touch everywhere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stumble Inn Game Lodge se terugvoer

It was a real pleasure having you stay with us again. Thank you very much.

Stumble Inn Game Lodge
Jaco S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S
Saam met vriende

Rustige wegbreek van die stad.

Ideale plek as jy net wil wegbreek vir 'n naweek. Dis nie te vêr van die stad nie en rustig. Nie veel om te doen vir kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronique S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique S
Saam met vriende

Very relaxing and charming.

We had a very warm welcome. Sally was so nice, and saved us by lending us her coffee plunger. Her dogs were so friendly, they came to check on us regularly. The view from our chalet was amazing. We felt right at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stumble Inn Game Lodge se terugvoer

It was a pleasure having you stay with us. So glad you enjoyed your stay. The coffee plunge will be waiting if you ever visit again.

Stumble Inn Game Lodge
Cobus E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en netjies. Veral die chalet op die watergat.

Van die ander blyplekke raak bietjie donker binne a.g.v. uitlegte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joylene V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joylene V
Gesin met klein kinders

Ongemaklik.

Die beddens is ongemaklik, die yskas het vreeslik geraas, stort erg ongemaklik en geen plek vir toiletries, of plek om goed neer te sit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful midweek.

Stumble Inn Game Lodge is an undiscovered gem close to Pta. Neat, clean, out of the way and everything we were looking for. Well laid out unit with tasteful decor and furniture. The kitchen is just the right size with lots of equipment and utensils. Saw a few buck species right on the front lawn almost every day. Unit nice and cool even in the heat of the day. Luckily we had our own WiFi because the in-house one is not so great. Vodacom and Telkom reception is good, but MTN is dodgy at best. Large guard dogs on the premises put our minds at ease regarding safety. Load shedding didn't bother us that much. Owners were friendly and helpful, staff efficient. We enjoyed our stay and would really like to visit again in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stumble Inn Game Lodge se terugvoer

Thank you very much for staying with us you were delightful guests to host.

Thank you for taking the trouble to write a really good review.

Hope to see you again in the future.

Stumble Inn Game Lodge
Hannes J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes J
Gesin met tieners

Baie stil en rustig. Ideale plek om te ontspan.

Lekker gebly en gekuier. Mense was baie aangenaam. Kon lekker rus en kuier. Loadsheddding net 'n probleem. Was nie ingelig daaroor nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stumble Inn Game Lodge se terugvoer

Thank you for staying with us.
We hope to see you again.

Stumble Inn Game Lodge
Marie D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid met die natuur om ons. Ons eenheid was heerlik, skoon en privaat.

Presies wat ons gesoek het. Stil, privaat en rustigheid met heelwat diere lewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stumble Inn Game Lodge se terugvoer

Thank you for the review and for staying with us. It was a pleasure having you. Hope to see you again sometime when you need a few days away.

Stumble Inn Game Lodge
Cornea G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornea G
Gesin met tieners

Baie rustig en ontspannende atmosfeer. Het dit regtig geniet.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sergey N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sergey N
Saam met eggenoot / lewensmaat

More luxurious than just rustic. Really worth our money.

Sally was professional, friendly and forgiving of our mistakes - leaving lights on in another chalet and putting ash into a bin directly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stumble Inn Game Lodge se terugvoer

Thank you for staying with us. I am glad you enjoyed your stay. Looking forward to welcoming you again in the future.

Stumble Inn Game Lodge
Amelia S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek om die draai.

Ons het na 'n vinnige, rustige en stil wegbreekplek gesoek om net te rus op die paasnaweek. Dit was heerlik. Geen TV, net die bos. Chalet is pragtig uitgerig en ruim. Vanaf die stoep kon ons die diere sien wat kom water drink het. Vlakvarke, zebras, bokkies. Dis ook moontlik om te gaan stap. Ek sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cherie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring in natuur. Stil en rustig.

Stumble Inn se eienaars is vriendelik en behulpsaam. Die chalet was baie goed toegerus vir 'n selfsorg-eenheid en het selfs 'n asblikkie ook in die toilet gehad - iets wat mens nie aldag by plekke kry nie. Daar was lekker handewas-seep en alles wat mens mag nodig kry vir 'n lekker stil en ontspannende naweek. Die kamer was skoon en netjies en goed uiteengesit. Die uitsig van ons chalet (Bush Willow) was oor die watergat en ons het sebras, rooibokke, blouwildebeeste, vlakvarke en baie voëls gesien. Daar is ook ander diere te siene, maar hul was bietjie skaam. Regtig 'n plekkie onder die Afrika-son om te beleef. Ons sal beslis weer teruggaan in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tony P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tony P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simple but nice.

All you need was available within the accommodation. Quite and relaxing.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Eenvoudig maar lekker.

Alles wat jy nodig het is beskikbaar. Stil en rustig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet, lekker privaat.

Omgewing is wonderlik. Bietjie meer aandag word vereis met kliëntediens. Plekkie lyk of hy nie meer die aandag kry wat nodig is om in stand te hou nie. Uitleg van die eenheid was baie mooi en voldoende. Buite-stort ─ fantasties, het dit baie geniet. Braai-area is ook baie oulik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best hide-away for a quiet getaway.

My husband and I were looking for a quiet place where we could just get away from the hustle and bustle of the city for the weekend. I literally stumble upon Stumble Inn and were definitely not disappointed! From the booking process to booking in at the lodge itself, were a breeze. We stayed in the Mahogany room and were very impressed with the neat- and cleanliness of the room. Not to mention the luxurious bath in the room. Very romantic! We absolutely loved our stay, and were sad that it was so short. We will definitely return in the near future.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die beste wegkruipplek vir 'n stil vakansie.

Ek en my man was op soek na 'n rustige plek waar ons die naweek net van die besige stad kon wegkom. Ek struikel letterlik op Stumble Inn af en was beslis nie teleurgesteld nie! Van die besprekingsproses om by die lodge self in te klok, was maklik. Ons het in die Mahogany-kamer gebly en was baie beïndruk met hoe netjies en skoon die kamer was. Om nie te praat van die luukse bad in die kamer nie. Baie romanties! Ons was mal oor ons verblyf en was hartseer dat dit so kort was. Ons sal beslis terugkeer in die nabye toekoms.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrit D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is baie basies en net 'n lekker rusplek as jy wil wegkom van TV, radio, internet, ens. en net die stilte van die bos en natuur wil geniet.

Bekommerd oor die buitestorte (dit is fun), maar die vloerteëls is gevaarlik glad en jy kan baie seerkry as jy sou val. Boekenhout se stortmuur kan gerus hoër gebou word - ek dink 'n langerige dame sal ongemaklik voel om daar te stort. Instandhouding moet aandag geniet. Draai badkamer kraan oop en sit met kraan in my hand en water wat spuit. Was nogal grappig en verkoelend vir die warm dag. Kombuis nie prakties. Moes elektriese toebehore verskuif om gastoerusting te gebruik vir kook tydens die "beurtkrag sessies". Waar kookgeriewe is, is dit ook nie geteël nie en dit pla met kook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizzy M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzy M
Gesin met tieners

Our chalet was nice and spacious. It smelled good.

A very peaceful place. Nice and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker rustig daar op die plaas.

Die mense is vriendelik en is baie casual en ons kuier by hulle was ook aangenaam. Ons sal weer gaan. Die bure se honde het 'n paar keer geblaf en jy kon die hoofweg in die still aand hoor. Die wild kom drink water by 'n watergat vroegoggend en as die son gesak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cordelia D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Cordelia D
Saam met vriende

Dit was lekker en ons kon as familie saam kuier maar nie een van ons sal weer teruggaan nie.

Interessant!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willem V
Saam met vriende

Baie rustige atmosfeer. Ideaal vir mense wat net wil ontspan.

Baie rustige omgewing. Het die diere baie geniet. Verblyf: die mense is aangenaam en baie vriendelik, gaan uit hulle pad om jou te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sabine V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful and a quiet getaway from the city.

We would definitley recommend Stumble Inn. Lovely and peaceful getaway from the city. Enjoyed the outside shower! Sally was a good host and very welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Belinda W
Gesin met klein kinders

Not what the website states.

Owners should update their website. Pool is not shared and not solar heated. There is no restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kelly M
Gesin met klein kinders

Mixed feelings!

It is a nice relaxing place to go if you plan on parking your car and not leaving the chalet till you leave. There needs to be more clarity that you cannot do game drives and that you can only walk on the trails. This made it difficult for us as we have two children aged 1 and 3 and were not able to walk with them. The communal swimming pool is in front of another chalet and made it feel as if you were invading on the other guest privacy when going to swim. While we did relax and there was game that came to drink from the waterhole near our chalet, we will not go back as it was not what we expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Pragtige plek. Heerlik gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dollie R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Dollie R
Gesin met klein kinders

Rather disappointing.

Definitely not worth the price we paid! We understand that it has been a very dry season and that there were water restrictions but then it should be put on the site. Contrasting to the photos on the site there was literally no grass at all. Dust everywhere. The "waterhole" was non-existent and therefor no game. The only entertainment for little children was the swimming pool. We had to drive out to Dinokeng and to Cullinan just to keep the kids busy. The Bougainvilla room we stayed in was adjacent (only separated by a door) to a room which is clearly for a couple who had a romantic weekend in mind, which is not so romantic if you are woken by 2 small kids at 5 in the morning. The reception was not very professional and when the owner tells you that you don't have to worry about the big dogs, they won't bite, but they had a bit of crime lately, you don't feel very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl B
Gesin met tieners

Very relaxing, owners very friendly and accommodating, loved the wildlife.

We loved this place, kids enjoyed the bush and loved building fires on the fire pit, place was well equipped and comfortable and felt like home.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie ontspanne, eienaars baie vriendelik en tegemoetkomend, was mal oor die wild.

Ons was mal oor die plek, die kinders het die bos geniet en het hulle gate uit geniet deur vure in die vuurput te bou, die plek was goed toegerus en gemaklik en voel soos 'n tuiste.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stumble Inn Game Lodge se terugvoer

Thank you for your good review. Hope to see you and your family again one day.

Sally.

Stumble Inn Game Lodge
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stumble Inn Game Lodge, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20c4d145220aa73c9e3d8a46a70ec55f705811ed8b99476b294343c96c24f06dbcc25aee702b91382e8d7489c2c79d2585ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R638 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 Stumble Inn Game Lodge Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.521631974421 28.507155937831
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem