Beskrywing
Mahogany is 'n romantiese selfsorg-chalet van klip met 'n dubbelbed en 'n bad in die slaapkamer. Daar is ook 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n toilet, asook 'n aantrekkamer. Die chalet het 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en gaskookplaat. Daar is ook 'n sitkamer en 'n eetarea met 'n klein stoof wat met hout werk. Dit help om die chalet in die winter warm te hou. Buite is 'n privaat lapa met sitplek en 'n braai. Die gemeenskaplike swembad is naby.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Alle chalets is rookvry.
Stumble Inn laat nie musiek toe nie.
Leeuwkloofvallei het nie die Groot 5 nie, maar gaste kan veilig in die omliggende bos stap en die diere en voëls besigtig.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Boekenhout is 'n klipchalet met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n goed toegeruste kombuisarea met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n gasstoof, asook eetgeriewe. Die aparte badkamer het 'n bad met stort-oor-bad. Die buitestort met warm en koue water. Die chalet het toegang tot sy eie privaat tuinarea met sitplek onder 'n lapa, en 'n braai-area. Daar is lieflike uitsigte oor die omliggende bos en tuine.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Alle chalets is rookvry.
Stumble Inn laat nie musiek toe nie.
Leeuwkloofvallei het nie die Groot 5 nie, maar gaste kan veilig in die omliggende bos stap en die diere en voëls besigtig.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Bush Willow is 'n losstaande grasdak-chalet met slaapplek vir 3 gaste en het 'n dubbel- en 'n enkelbed. Die chalet het 'n en suite-badkamer en 'n aparte stort, asook 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en 'n mikrogolfoond toegerus is. Daar is 'n privaat stoep met sitplek onder 'n lapa wat ook 'n braai en vuurmaakplek het. Die chalet spog met 'n lieflike uitsig oor die bos en die watergat. Bush Willow bied volledige privaatheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Alle chalets is rookvry.
Stumble Inn laat nie musiek toe nie.
Leeuwkloofvallei het nie die Groot 5 nie, maar gaste kan veilig in die omliggende bos stap en die diere en voëls besigtig.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Wild Pear is 'n groot, losstaande chalet met grasdakke wat wonderlike uitsigte oor die bos bied. Dit gee gaste 'n wonderlike gevoel van rus en vrede en bied 'n ware boservaring. Die chalet bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n groot leefarea met 2 enkelbeddens. Hierdie kan as 'n koninggrootte-bed opgemaak word. Die kombuisarea is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, ingeboude gasstoof en mikrogolfoond. Daar is genoeg spasie binne vir die etenstafel en stoele. Die groot aparte badkamer het 'n stort. Buite op die skaduryke stoep is 'n tafel en stoele. 'n Groot braai-area word ook voorsien. Die groot vuurring vir 'n sosiale vuur is ideaal om na die sterre te kyk met 'n drankie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Alle chalets is rookvry.
Stumble Inn laat nie musiek toe nie.
Leeuwkloofvallei het nie die Groot 5 nie, maar gaste kan veilig in die omliggende bos stap en die diere en voëls besigtig.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Bougainvillea is 'n groot chalet met 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort, asook 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en 'n mikrogolfoond toegerus is. Daar is 'n etenstafel en stoele en langs die bank is 'n steenkoolstoof vir die koue winteraande. Die chalet is naby die swembad en het 'n privaat tuinarea met sitplek onder 'n Lapa en 'n braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Alle chalets is rookvry.
Stumble Inn laat nie musiek toe nie.
Leeuwkloofvallei het nie die Groot 5 nie, maar gaste kan veilig in die omliggende bos stap en die diere en voëls besigtig.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Stumble Inn Game Lodge, Cullinan, 1000, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang