+22
Selfsorg in Observatory

Stunning Apartment

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Lower Main Road, Cape Town, 7925, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die pragtige woonstel spog met kontemporêre Afrika-ontwerp en is ideaal vir enkelreisigers of paartjies wat 'n gerieflike basis soek om Kaapstad te verken. Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste.

Die woonstel is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n induksieplaat, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea sluit 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV in.

Die woonstel is sentraal geleë en bied maklike toegang tot Kaapstad se belangrikste toeriste-aantreklikhede, die Universiteit van Kaapstad en Groote Schuur-hospitaal. 'n Verskeidenheid restaurante, koffiewinkels, deli's en kroeë met lewendige musiek is binne loopafstand. Kaapstad se middestad en die internasionale lughawe is ongeveer 15 minute weg. Let asseblief daarop dat geraas as gevolg van die ligging ervaar kan word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
TV

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Soughted Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Lower Main Road, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 008
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 008
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 008
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Lower Main Road, Cape Town, 7925, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA866624c2cbfdc4bae5288b129c7948741ce17632cc08a171221f23f31f51c07ae1a315b5be0f6fac585964a566accc56e89d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 008 per nag, vir 2 mense Lower Main Road Cape Town 7925 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-15:00 10:00 -33.93907 18.46892
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang