Style Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Freedom-straat 159, Thohoyandou, 0950, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Style Guest House bied 'n rustige wegbreek in die hartjie van Thohoyandou-stad in Limpopo. Die gastehuis is reg agter die dorp se mooi botaniese tuin en is weggesteek van die dorp se bedrywighede.
Verblyf is beskikbaar in Sakpas-, Standaard- en Luukse Kamers, asook 'n Master Suite. Elke kamer is mooi versier en het 'n LCD TV, 'n yskassie en 'n mikrogolf. Die gastehuis bied ook gratis WiFi, 'n gemeenskaplike eetarea en 'n kuierarea met 'n pooltafel, tafelsokker en 'n veerpyltjiebord.
Daar is 'n swembad en 'n braai-area langs 'n buiteterras waar gaste kan sit en ontspan. Geriewe op die perseel sluit 'n lieflike dagspa, Kai Ko Skin & Spa, in wat 'n wye verskeidenheid welstandbehandelings en terapieë bied. Beperkte parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Freedom-straat 159, Thohoyandou, 0950, Limpopo
- Gaste dink Style Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Thohoyandou Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Freedom-straat 159, Thohoyandou, 0950, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom