Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 Hillbrow Place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillbrow Place 1, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

1 Hillbrow Place is naby Little Walmer Gholfbaan en Walmer Park-inkopiesentrum in Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap. Hierdie eenheid is stapafstand vanaf plaaslike restaurante en winkels.

Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n toilet, stort en wasbak. Daar is 'n privaat stoep, kombuis en sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, eenplaat-induksiestoof, lugbraaier, broodrooster, koffiemasjien, mikrogolf en ketel toegerus. Gaste kan maaltye by die tafel op die privaat stoep geniet of by die etenstafel vir 4 in die kombuis.

Daar is 'n slim-TV, WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek in die straat.

Gaste kan visvang, swem, voëlkyk, fietsry en bergfietsry.

Parkeerplek is vir klein tot mediumgrootte voertuie op die perseel beskikbaar. Vir groter voertuie is daar veilige parkeerplek op die straat. Alternatief is parkeerplek vir SUV's in 'n aparte oprit beskikbaar, indien reëlings vooraf met die eienaar getref word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Ligging

  • Hillbrow Place 1, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillbrow Place 1, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9abcb1941abbcd690093267c924755dbefaa21522f550e5d80562d09c0f30e6ee09d8367bf0a9bdbfbe7447291f31290e294?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 1 Hillbrow Place Walmer 6065 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.973506583528 25.593290398811
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem