Selfsorg in Seepunt

Cosy Style Modern Studio

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.0
Frans L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2025

Uitsig en ligging baie goed. Die woonstel is goed uitgelee en baie funksioneel toegerus. Parkering vir 'n groot voertuig wat ek het, is uiters moeilik en moet uitgewys word. Die feit dat die hysbak buite werking is, blykbaar al 'n geruime tyd, is ook problematies. Om 6 vloere met bagasie trappe te klim op 67 is moeilik, maar ook goeie oefening wat ek oor 'n keuse behoort te he.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 47

Resensies 13

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 2 099
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 099
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 099
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Oliver Road, Four on O, Cape Town, 8060, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2314cc99374e05985ff7fc130cd0e76d2eba22a1d5aa81b670bbd05fe9eefdfb3b911884914300a79981bd5c6e2435e31c07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 099 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 Oliver Road Four on O 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.9142774 18.3895483

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang