Stylish Studio
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Belangrik: Voordat u aankom, sal u gevra word om gasverifikasie deur die derdeparty-verskaffer Truvi te voltooi. Dit word gedoen om te verseker dat ons op hoogte bly van korttermynhuurregulasies, asook om beide ons gaste en ons eiendomme ekstra beskerming te bied. U sal ook die keuse kry tussen 'n sekuriteitsdeposito of 'n nie-terugbetaalbare skadevergoeding ('n klein fooi word vereis). Truvi sal u per e-pos en/of SMS kontak om die verifikasie te voltooi. Doen dit asseblief voordat u by die eiendom aankom om 'n vinnige en maklike inklokproses moontlik te maak.
Geen rook word binne die woonstel toegelaat nie. Indien u wel op die stoep rook, maak asseblief seker dat die deure toe is.
Vir langtermynverblyf van 28 dae of langer, sal die herlaai van elektrisiteit vir u rekening wees.
Die eiendom bied 'n skoonmaak- en wasgoeddiens vir ons handdoeke en linne.
Vir alle besprekings van meer as 7 nagte, sal die woonstel skoongemaak word en die linne sal tydens u verblyf omgeruil word. Daarom sal 'n bykomende skoonmaakfooi gehef word.
Verwys asseblief na die huishandleiding vir die toepaslike koste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glengariff Road, Glen Bay Apartments, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang