Stylish Villa
10 gaste
5 slaapkamers
5 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 62A Camps Bay Drive, Camps Bay, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die stylvolle villa is in die hartjie van Kampsbaai, Kaapstad, geleë en is enige reisiger se droomvakansie-akkommodasie.
Die villa bestaan uit 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die ander 4 slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort/bad, toilet en wasbak. Alle kamers het toegang tot 'n balkon of die patio en swembad met 'n see- of berguitsig.
Die oopplan-leefarea bied 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n ontbyt-eiland wat lei na die patio en swembad met 'n see-uitsig en 'n braai. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat 10 gaste kan akkommodeer en vloei in die leefarea, wat ingerig is met gemaklike sitplek en 'n TV.
Aktiwiteite/besienswaardighede om tydens u besoek te verken, sluit in om plaaslike restaurante te besoek, die sandstrand te geniet, valskermsweef of haaihokduik te doen.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Turnkey Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 83
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 62A Camps Bay Drive, Camps Bay, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
62A Camps Bay Drive, Camps Bay, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang