Claremont Akkommodasie by Suburban Oasis | LekkeSlaap
+8
+8

Suburban Oasis

9 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hampstead-weg 28, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Suburban Oasis is in Claremont naby Harfield Village met sy kroeë en restaurante geleë. Suburban Oasis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerhuis met ontspanningsareas binne en buite.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens in elk en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus en daar is ook 'n ontbyttoonbank. Die leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitkamerarea wat beskik oor 'n kaggel, HDTV (42") met DStv Compact en 'n DVD-speler. Optiesevesel-WiFi is beskikbaar. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep, braai-area en 'n swembad. Die huis is ideaal vir paartjies, klein gesinne, enkelreisigers en sakereisigers. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Die eiendom is naby winkelsentrums en gaste kan die Constantia-wynroete, Kirstenbosch, Nuweland Rugby- en Krieketstadions, Kenilworth Race Course en plaaslike gholfbane besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Suburban Oasis sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Suburban Oasis
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Hampstead-weg 28, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suburban Oasis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hampstead-weg 28, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKcWv2wzoRGcQ7hUn4BCTFIsOeOdXE3zPHTuPSKiPDfq2WwqPi8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 28 Hampstead Road Claremont 7708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.987522703564 18.481276093254
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za