Sugar Beach 2A
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noord Kusweg 29, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 050R1 367 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sugar Beach 2A is ’n gerieflike selfsorgwoonstel in die moderne en stylvolle Sugar Beach-kompleks wat ’n uitsig oor die gewilde Umdloti-getypoel bied. Hierdie kompleks is sentraal en naby verskeie winkels, restaurante en geriewe.
Die woonstel bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het ’n enkelbed en ’n stapelbed. Hierdie 2 kamers deel ’n badkamer wat ’n bad, stort, toilet en wasbak het.
Die moderne kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Daar is ook ’n toonbank met stoeltjies. Die eetarea het ’n etenstafel met 6 stoele. Die sitarea het ’n bank en ’n TV met ’n hotel DStv-pakket. WiFi is ook beskikbaar.
Daar is 2 veilige parkeerplekke binne die kompleks.
Slaapplek
’n Bespreking by Sugar Beach 2A sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 223
Jare op LekkeSlaap 13
Ligging
- Noord Kusweg 29, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sugar Beach 2A het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noord Kusweg 29, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom