LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+27
Selfsorg in Umdloti

Endless Summer

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 29 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Endless Summer - met omsetter is 'n ruim en moderne selfsorgwoonstel in die veilige Sugar Beach-kompleks op Umdloti-strand, met pragtige uitsigte oor die see en getypoel. Die woonstel is ideaal vir gesinne of vriende en is naby die plaaslike restaurante en winkels.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 3 smaakvol versierde kamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Hierdie kamer het skuifdeure wat na die balkon oopmaak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër, sowel as ander klein toestelle. Daar is 'n ontbyttoonbank met stoele en 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Die sitkamer bied 'n L-vormige rusbank en 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Die leefarea het skuifdeure wat oopmaak na 'n balkon met sonstoele, buitemeubels, 'n eetkamertafel en 'n gasbraai.

Die Sugar Beach-kompleks bied 2 veilige aangewese parkeerplekke.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.7
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 58

Resensies 212

Op LekkeSlaap 16 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

  • 29 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Endless Summer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

29 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6df93c6d6b47de762c20954bcdda5ad7973d66d749563eeb5a1323885b3d854a63507f3bdd0e1e3f8f596b44eecb00082c03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 29 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.665544566589 31.121738011262
Soek in 'n groter streek