Sugar Hill Manor Guesthouse
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pearson-laan 36, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R660 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sugar Hill Manor Guesthouse bied stylvolle plattelandse verblyf met pragtige uitsigte. Dit is die ideale oorslaapplek vir plaaslike en oorsese reisigers en sakereisigers. Die goed ingerigte, gerieflike, kleurvolle en lugtige kamers is verskillende groottes om aan elke individu of gesin se voorkeur te voldoen.
Verblyf is beskikbaar in 7 verskillende tipes eenhede wat slaapplek aan 25 gaste in totaal bied. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n badkamer en komplimentêre tee, koffie, vrugte, koekies en lekkers.
Gaste is welkom om in die sitarea en eetarea te ontspan. Die gastehuis het 'n groot stoep met 'n pragtige uitsig oor die suikerrietplantasies en 'n medisinale tuin. Daar is ook 'n braai-area en WiFi, konferensiegeriewe, veilige parkeerplek en troeteldiere word op versoek toegelaat.
Besienswaardighede in die omtrek sluit voetslaanroetes, die strand en museums in.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Graham Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Jaar gelys 7
Ligging
- Pearson-laan 36, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sugar Hill Manor Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Eshowe Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pearson-laan 36, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom