Sugarbush & Burgundy
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16B Mooi Street, Zeerust, 2865, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Daar is twee kamers, elk met slaapplek vir 2 gaste. Die kamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor privaat badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien, en die kamers word gereeld skoongemaak.
Daar is ook 'n gesinskamer, bestaande uit 'n hoofslaapkamer met 'n aangrensende kleiner kamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. Bykomende geriewe sluit in 'n mikrogolfoond, yskas, TV en WiFi. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n hoekbad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die gastehuis beskik oor 'n gedeelde kombuis met 'n yskas en gasstoof, sowel as 'n gemeenskaplike sitkamer waar gaste kan ontspan.
Oordekte braaigeriewe is beskikbaar, en gaste kan in die pragtige tuin ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
1.8/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 16B Mooi Street, Zeerust, 2865, Noordwes
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16B Mooi Street, Zeerust, 2865, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang