Suidersee, Hartenbos

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 30 % af

Kry 30% af vir verblyf voor 16 Oktober 2019

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

Suidersee, Hartenbos bied bekoorlike selfsorgwoonstelle net 200 meter van Hartenbos se strand af in die gewilde vakansiedorp, Mosselbaai. Dit is ideaal vir paartjies, vriendegroepe en gesinne wat op soek is na gerieflike verblyf naby aan al die aksie op die Tuinroete.

Suidersee bied verblyf in 20 woonstelle met slaapplek vir 2 tot 6 persone per woonstel. Elke woonstel is uniek gemeubileer en het 1 of 2 slaapkamers, 'n oopplan-leefarea met ekstra slaapplek (in van die woonstelle), 'n goed toegeruste kombuis, n TV met DVD-speler en sekere DStv-kanale en baie van die eenhede het privaat braaiplekke.

Suidersee het ook 'n gemeenskaplike area met netjiese sitplek en braaigeriewe waar gaste lekker kan kuier. Verder is daar parkeerplek beskikbaar en die eiendom is naby die strand, 'n mini-gholfbaan en verhitte swembaddens by ander oorde, staproetes, Hartenbos Waterpark en nog baie meer!

Suidersee Blok 1 beskik oor woonstel 1 tot 12 en is op die hoek van Groenkopstraat en Magersfonteinlaan in Hartenbos geleë.

Suidersee Blok 2 beskik oor woonstel 13 tot 20 en is op die hoek van Doringkoplaan 5 en Magersfonteinlaan 11 in Hartenbos geleë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Suidersee, Hartenbos gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 R525 per nag (plek vir 2)

Kry 30% af vir verblyf voor 16 Oktober 2019

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false