Suidersee, Hartenbos
Opsomming van Resensie
Loftie D - Feb 2021
Gemiddeld
Gasvryheid, netjies en baie goed geprys.
Michael E - Jan 2021
Gemiddeld
Fantasies
Jaco D - Jan 2021
Gemiddeld
Dit was baie lekker en gerieflik, sal definitief weer daar bly.
Pierre F - Jan 2021
Gemiddeld
Veilig, gerieflik en netjies.
Robbie B - Jan 2021
Gemiddeld
Lekker.
Jaap D - Nov 2020
Gemiddeld
Fantasties en die ontvangsdame was tops, asook die werkers.
Lynette K - Nov 2020
Gemiddeld
Lekker
Joy S - Okt 2020
Gemiddeld
Baie lekker!
Sonja S - Okt 2020
Gemiddeld
Fantasties
Christo T - Okt 2020
Gemiddeld
Lekker, gemaklik, bekosbaar, ideale ligging!
Liezel L - Okt 2020
Gemiddeld
Heerlik gebly vir 3 nagte ten spyte van die koue en reen
Christiaan K - Sep 2020
Gemiddeld
Bakgat.
Marius S - Sep 2020
Gemiddeld
Regtig aanbeveelbaar!
Leonie R - Sep 2020
Gemiddeld
Rustig en veilig.
Roumellia M - Sep 2020
Gemiddeld
Baie lekker gebly en rustig geslaap.
Corne M - Aug 2020
Gemiddeld
Was baie lekker, en naby/loopafstand van als.
Desiree L - Aug 2020
Gemiddeld
Alles was netjies en daar wat nodig is om in jou basiese behoeftes te voorsien.
Elize M - Aug 2020
Gemiddeld
Baie goeie waarde vir geld.
Elmarie G - Aug 2020
Gemiddeld
Heerlik, skoon. Opsigter so hulpvaardig en vriendelik. Die netheid was die absolute wenner.
Corne M - Mrt 2020
Gemiddeld
Het wonderlike tyd by Suidersee, Hartenbos gehad.
André B - Feb 2020
Gemiddeld
Baie lekker.
Ricardo L - Feb 2020
Gemiddeld
Van die beste.
Brn L - Jan 2020
Gemiddeld
Uitstekend.
Denise M - Jan 2020
Gemiddeld
Baie gerieflik geleë waarde vir geld.
Manda P - Jan 2020
Gemiddeld
Aangenaam.
Coreen D - Jan 2020
Gemiddeld
Aangenaam en veilig.
Sandra O - Des 2019
Gemiddeld
Baie netjies en skoon en sentraal geleë.
Werner L - Des 2019
Gemiddeld
Sentraal, netjies.
Steve M - Des 2019
Gemiddeld
Just what we needed to recharge our batteries.
Marthie V - Des 2019
Gemiddeld
Netjies en goed toegerus.
Danel V - Des 2019
Gemiddeld
Rustig en sonder probleme.
Willie D - Des 2019
Gemiddeld
Gasvryheid, diens is puik. Personeel baie hulpvaardig en vriendelik.
Henry C - Nov 2019
Gemiddeld
Baie sentraal by als en baie netjies. Sal hul weer gebruik.
Rondine L - Nov 2019
Gemiddeld
Definitief waarde vir geld.
David K - Okt 2019
Gemiddeld
Dit was fantasties.
Andries S - Okt 2019
Gemiddeld
Aangenaam.
Zirkia T - Okt 2019
Gemiddeld
Altyd 'n plesier.
Nic V - Sep 2019
Gemiddeld
Baie lekker - beter as ATKV-akkommodasie.
Dyllan A - Sep 2019
Gemiddeld
Baie gemaklik en gerieflik naby alles.
Eric K - Jul 2019
Gemiddeld
Gerieflike, aangename plek om te oornag.
Waldheim B - Jul 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Zirkia T - Jun 2019
Gemiddeld
Wonderlik.
Elfranco B - Jun 2019
Gemiddeld
Klein maar gerieflik.
Morne B - Mrt 2019
Gemiddeld
Was baie goed gewees, maar die eenheid slaap 6 mense, maar daar is net 2 kamers. Sou goed gewees het om dit te weet voor die tyd.
Suidersee, Hartenbos's terugvoer
Goeie dag Morne,
Dankie vir u terugvoering. Jammer vir enige ongerief veroorsaak.
Ek het gou na die beskrywing gaan lees op LekkeSlaap en dit noem die volgende:
"Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, tweeplaatstoof en ander basiese toebehore. Die sitkamer langsaan het 'n stapelbed en 'n TV met 10 DStv-kanale. Die sitkamer lei na 'n klein stoep met 'n braai-area."
Ons probeer ons beste om al ons gaste gelukkig te hou.
Lekker dag vir u.
Groete,
Grant
Reinette E - Mrt 2019
Gemiddeld
Fantasties en ongelooflik lekker veral as die seelug so deur die plekkie sweef.
Lourens J - Mrt 2019
Gemiddeld
Luuks, netjies en veilig.
Mario A - Mrt 2019
Gemiddeld
Rustig en lekker.
Elmarie L - Mrt 2019
Gemiddeld
Ligging.
Shawn L - Mrt 2019
Gemiddeld
Goed ingerigte verblyf regte waarde vir geld.
Geraldine O - Feb 2019
Gemiddeld
Stylvol.
Louanne D - Feb 2019
Gemiddeld
Rustig, baie mooi en netjies.
Philip O - Jan 2019
Gemiddeld
Dit was fantasties.
John F - Jan 2019
Gemiddeld
Ons tyd by Suidersee was fantasties.
Izak V - Jan 2019
Gemiddeld
Lekker sentraal.
Lynn N - Jan 2019
Gemiddeld
Absolute lovely!
Pieter E - Jan 2019
Gemiddeld
Lekker by die see.
Marius K - Jan 2019
Gemiddeld
Rustig. Naby aan alles. Lekker.
Heidi V - Jan 2019
Gemiddeld
Baie gerieflik geleë, netjies, eenheid 12 is 'n hoekeenheid en om die draai van die ingang na die Hartenbos waterfront.
Charl D - Des 2018
Gemiddeld
Aangenaam en gerieflik.
Mari D - Des 2018
Gemiddeld
Baie geniet!
Fiona M - Okt 2018
Gemiddeld
Die Suidersee is tops.
Trudie V - Sep 2018
Gemiddeld
Was heerlik. Oulike woonstel.
Cornie P - Sep 2018
Gemiddeld
Netjies en uitstekend geleë naby besighede, see, pretpark, swembad, ens.
Adriaan V - Sep 2018
Gemiddeld
Baie sentraal en hoogs aan te beveel.
Karen D - Aug 2018
Gemiddeld
Gerieflike, skoon en netjiese verblyf met baie goeie diens.
Trudie A - Jul 2018
Gemiddeld
Lekker!
Riette V - Jul 2018
Gemiddeld
Uitstekende ligging, pragtige huis. Fantastiese diens.
Alize L - Jul 2018
Gemiddeld
Baie netjiese eenhede.
Elfranco B - Jul 2018
Gemiddeld
Uitstekend.
Sfiso K - Jun 2018
Gemiddeld
Most safe place, closer to the beach for a morning walk with my wife, accommodation reasonably cheap and very clean.
Elizna R - Mei 2018
Gemiddeld
Baie oulike plek.
Elzette L - Mei 2018
Gemiddeld
Gerieflik en veilig.
Brandin A - Mei 2018
Gemiddeld
Excellent.
Willie J - Mei 2018
Gemiddeld
Baie aangenaam en rustig.
Leandra J - Apr 2018
Gemiddeld
Baie rustige atmosfeer.
Kobus J - Apr 2018
Gemiddeld
Baie netjies en stapafstand van alles wat jou hart begeer.
Michelle K - Apr 2018
Gemiddeld
Baie lekker!
Shaun K - Apr 2018
Gemiddeld
Beste!
Gerhardus D - Mrt 2018
Gemiddeld
Suidersee bly 'n staatmaker.
Harold W - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Dirk L - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie lekker.
Lionel W - Mrt 2018
Gemiddeld
Lekker. Baie lekker.
Monica T - Feb 2018
Gemiddeld
Lovely beach-side accommodation.
Leonie D - Jan 2018
Gemiddeld
Dit was great.
Marion P - Jan 2018
Gemiddeld
Mooi en skoon.
Wayne O - Jan 2018
Gemiddeld
Was goed en sal gou weer besoek.
Ruben T - Jan 2018
Gemiddeld
Lekker, dankie.
Orrmay G - Des 2017
Gemiddeld
Heerlik en al ons behoeftes voorsien.
Leandra T - Des 2017
Gemiddeld
Ons as gesin was baie tevrede met alles
Corrie R - Des 2017
Gemiddeld
Uitstekend.
Wilhelm C - Des 2017
Gemiddeld
Baie lekker, alles skoon en netjies. Vriendelike en hulpvaardige ontvangspersoneel.
Lees meerE V - Des 2017
Gemiddeld
Baie aangenaam!
Monika O - Des 2017
Gemiddeld
Netjies, maar baie raserig.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Neat but very noisy.
Number 8 is not suitable for 4 adults. No privacy. Suitable for 2 adults and 4 children. Very noisy.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Suidersee, Hartenbos's terugvoer
More Mev Orffer
Dankie vir u die tyd geneem het om 'n review te los. Suidersee Woonstel 8 het 2 slaapkamers met 'n dubbel bed in die hoofslaapkamer en 'n bunk bed in die 2de kamer , asook 'n bunk bed in die gang tussen die slaap-en-badkamer, soos op u email uiteengesit . Toe u die bespreking geplaas het het ons u laat weet dat daar alreeds 4 woonstelle bespreek is met 'n groep vrouens . Ek is baie jammer dat hulle geraas het . Indien u ons laat weet het sou ons dadelik hulle kom stil maak het . Ek is jammer daarvoor , maar ons omdat ons nie op dieselfde terein is as die woonstelle nie vra ons dat u ons moet skakel om die na-ure nommers indien enige probleme ondervind. Indien u weer akkommodasie benodig , laat weet gerus en ons help u met een van ons ander woonstelle wat u dalk meer sal pas.
Hoop om u weer te sien.
Vriendelike Groete Suidersee Personeel
Joan H - Nov 2017
Gemiddeld
Baie netjies, skoon, veilig en uitstekende ligging.
Christo B - Nov 2017
Gemiddeld
Was baie lekker en naby aan die see en pretpark.
James P - Okt 2017
Gemiddeld
Netjies.
Chris R - Okt 2017
Gemiddeld
Wonderlik.
Albie A - Okt 2017
Gemiddeld
Gerieflik en binne loop afstand van geriewe.
Jc S - Okt 2017
Gemiddeld
Naby alles geleë, loopafstand van waterfront.
Michelle D - Sep 2017
Gemiddeld
Was baie aangenaam om daar te bly.
Leonie R - Sep 2017
Gemiddeld
'n Heerlike, rustige wegbreek in 'n pragtige woonstel.
Mia G - Sep 2017
Gemiddeld
Dit was great!
Funeka M - Sep 2017
Gemiddeld
Ek het lekker gebly by Suidersee, vriendelike personeek en die verblyf was netjies. Goeie waarde vir geld.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
I enjoyed my stay at Suidersee, friendly staff and also the accommodation was neat and good value for money.
Wonderful and definitely coming back next year.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Zelma G - Aug 2017
Gemiddeld
'n Verwelkome "justice" naweek.
Andre D - Aug 2017
Gemiddeld
Baie mooi skoon en gerieflik geleë.