Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suiderstrand Self catering

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Karla Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Suiderstrand Self catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Carina D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D
Gesin met klein kinders

Salig en rus vir die siel.

Klein maar lekker ingerig. Ideaal vir wegbreek naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig, gerieflik - die rytyd en geld werd!

Heerlike nessie vir twee mense wat bietjie wil wegbreek! Skoon, goed geleë en alles werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzaan L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzaan L
Gesin met klein kinders

Lekker gekuier by die see.

Pragtige uitsig en stapafstand van die see. Binnebraai/vuurherd, skottelgoedwasser, wasmasjien - alles om jou vakansieverblyf te vergemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suiderstrand Self catering se terugvoer

Suzaan, dankie dat jy die moeite geneem het om 'n resensie te skryf. Ek is bly julle het julle vakansie in Suiderstrand geniet. Altyd welkom terug.

Suiderstrand Self catering
Wessel O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money.

Stunning view, perfect for a couple.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier kan jy net ontspan!

Die woonstel het die mooiste dekor en is baie stylvol gemeubileerd. Alles wat jy moontlik mag nodig hê, word voorsien. Daar is wel 'n ry huise tussen die woonstel en die see, maar die uitsig is steeds baie mooi en toegang tot die strand is naby en maklik. Ek sal definitief die eenheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzabe D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verfrissend, kan nogal gewoond raak aan die pragtige uitsigte selfs uit jou bed!

Was ongelooflik beïndruk met die netheid en hoe skoon alles is. Daar is aan elke liewe dingetjie gedink - jy hoef letterlik net jou kos en klere saam te bring. Die eienaar gaan uit haar pad om jou te ondersteun, veral die naweek met die storm en toe ons vasgekeer is a.g.v. die paaie wat verspoel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rienette P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rienette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig en baie rustig.

Plekkie mooi geleë met 'n mooi uitsig, skoon en ruim genoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suiderstrand Self catering se terugvoer

Beste Reinette
Dankie vir jou moeite wat jy geneem het om 'n resensie te skryf. Ek is bly julle uit Suiderstrand se asemrowende uitsig geniet. Julle is altyd welkom terug.

Suiderstrand Self catering
Sakkie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi.

Waar sit mens in die leefarea en kyk na walvisse?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suiderstrand Self catering se terugvoer

Beste Sakkie
Dankie dat jy die moeite geneem het om ń resensie te skryf. Hoop jy is binnekort terug om die walvisse te kom kyk!!!

Suiderstrand Self catering
Ruan B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful sunset.

Nice fireplace.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent and comfortable.

Fantastic accommodation, clean, tidy, had everything one needed. smelled clean and the bed was very comfortable. Will highly recommend it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suiderstrand Self catering se terugvoer

Thank you Nadine for taking the time to write a review. Thanks for the kind words. More than welcome back.

Suiderstrand Self catering
Katrien B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrien B
Gesin met tieners

A dream place.

It was an amazing place to stay. The apartment is really, really nice. Very comfortable, and beautiful. The view is fantastic and the location, if you love nature, is one of the best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Baie skoon, pragtig gemeubileerd, goed toegerus baie mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charnelle V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charnelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Ons het baie lekker gebly! Fantastiese uitsig, Alice het soveel moeite gedoen. Sal beslis weer daar oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sebastiaan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sebastiaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier kan jy rus.

Wonderlike juweel in die stilte van Suiderstrand. Goeie ligging (een ry huise van die strand af). Goed toegerus en baie mooi en luuks aan die binnekant. Alice het baie moeite gedoen om seker te maak ons is gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suiderstrand Self catering se terugvoer

Beste Sebastiaan.
Baie dankie dat jy die moeite geneem het om ń resensie te skryf. Dit was net ń plesier om julle te kon akkomodeer. Julle is altyd welkom terug!

Suiderstrand Self catering
Jean-pierre D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

So-te-sê perfek.

Gaan gerus, hierdie is 'n fantastiese woonstel en is lieflik stil, net af en toe mense wat verbyry of stap op pad om te gaan visvang of klippies en skulpies optel by die see. Die spasie is nie baie groot nie, maar dis baie goed benut en ons twee het niks meer nodig gehad nie. Die houtrakkies in die kleedkamer langs die badkamer is genius, baie gerieflik om jou goed uit en in te pak en gee privaatheid as dit nodig is. Die woonstel is baie goed toegerus, by die braai was daar als wat mens nodig het (perfek vir 'n potjie, bring net die potjie) en die kombuis voel soos jou eie huis s'n, sodra mens die oond uitge-figure het. (Die handleiding is bo die yskas.) Ons het nie die wasmasjien, skottelgoedwasser of air fryer gebruik nie, maar dis daar en lyk basies nuut. Die uitsig is so mooi soos op die foto's, die son raak bietjie helder laatmiddag, maar die gordyne is lekker dik en sorg daarvoor. Die hele area is pragtig en perfek vir 'n rustige vakansie by die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suiderstrand Self catering se terugvoer

Beste Jean-Pierre
Dankie dat jy moeite gedoen het om 'n resensie te skryf. Jy beskryf Suiderstrand Self Catering so mooi. Julle is altyd welkom.

Suiderstrand Self catering
Jusandri G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jusandri G
Gesin met klein kinders

Vinnige oornagplekkie maar die moeite werd.

Ons het net oornag by Suiderstrand Self catering, maar dis 'n baie oulike plekkie. Die uitleg is baie oor gedink want jy het alles, maar dit beknop nie jou spasie nie. Pragtige uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suiderstrand Self catering se terugvoer

Jusandri
Baie dankie vir die mooi resensie. Waardeer dit baie!!! Hoop om julle in die toekoms weer te kan akkomodeer.

Suiderstrand Self catering
Lorraine M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Wat 'n wonderlike verrassing! Alles wat jy benodig en nog meer. Pragtige dekor, see-uitsig en baie slim uiteengesit. Die binnebraai is 'n bonus vir winderige aande. Baie dankie, Alice, vir 'n heerlike tyd. Ons sal verseker weer terug wees en volgende keer langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suiderstrand Self catering se terugvoer

Beste Lorraine
Baie dankie dat jy die moeite geneem het om 'n resensie te skryf. Ek is bly julle het dit geniet en hoop om julle sommer gou weer te akkommodeer.

Suiderstrand Self catering
Fran V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fran V
Gesin met klein kinders

Lieflike plek en area sal graag weer gaan.

Was baie lekker vakansie en pragtige plek met vriendelike mense! Sal definitief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suiderstrand Self catering se terugvoer

Beste Fran
Dankie vir jou mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer. Dankie vir jul vriendelikheid.

Suiderstrand Self catering
Miranda B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

10/10 verblyf met see-uitsig!

Pragtige dekor, netjies, skoon en boonop naby die see. As bonus is daar ekstra bederfies soos 'n airfryer, wasmasjien asook skottelgoedwasser. Alles om te sorg dat mens net kan terugsit en ontspan. Sit laatmiddag op die balkon en kyk hoe die son agter die see-einder ondergaan. Vir diegene wat hou van stap (hike) is daar 3 fynbos staproetes langsaan Suiderstrand by Agulhas NP. Let op dat mens nie by die hek kan ingaan nie maar seelangs moet stap tot jy in die park is. Roetes is baie goed gemerk - blou maklik en kortste, rooi neem so 3 ure en geel is die langste - net so oor die 10km. Gaan eet gerus heerlike kos net buite Struisbaai - Earth restaurant. Hul het ook besonderse mooigoed vir die huis en 'n klimraam, grasperk en plaasdiere vir die kinders. Neem kennis dat die woonstel op die boonste verdieping en met trappe bereik moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suiderstrand Self catering se terugvoer

Beste Miranda
ń Pragtige beskrywing van die omgewing. Suiderstrand is baie spesiaal vir mense wat die see, natuur en sielsrus geniet. Baie dankie vir ń mooi resensie en dat jy die moeite geneem het om dit te doen. Hoop om julle sommer gou weer te kan akkomodeer.

Suiderstrand Self catering
Bronwyn S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn S
Gesin met klein kinders

Perfect weekend away to recharge and relax.

The photos are a replica of what the accommodation offers. Appliances are ultra-modern and the view is spectacular. Access to the beach is across the road. We felt very safe there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda Joy W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda Joy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

Beautiful scenery, peaceful and quiet. Accommodation is absolutely stunning, worth every penny. A must go to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suiderstrand Self catering se terugvoer

Amanda, dankie vir die resensie.

Ons waardeer die moeite.
Ons sien uit na julle volgende besoek.

Suiderstrand Self catering
Leon L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Afgeleë en naby die Suidpunt van Afrika.

Suiderstrand Self catering is heerlik stil en sonder nonsens. Ouer persone moet let dat hierdie eenheid op die boonste vloer is en dat die trappe redelik steil is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suiderstrand Self catering se terugvoer

Leon en Dorothy
Dankie dat jul die moeite geneem het om 'n resensie te skryf. Ek waardeer die terugvoering.

Suiderstrand Self catering
Johan H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Lekker gekuier, perfekte wegbreek vir mamma en pappa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suiderstrand Self catering se terugvoer

Ek waardeer die moeite wat julle geneem het om ń resensie te skryf. Ek is bly julle het die blaaskansie geniet.

Suiderstrand Self catering
Neville J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neville J
Gesin met tieners

Excellent!

Very comfortable, unit have everything required.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dominic G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominic G
Saam met vriende

A lovely apartment with a great view. Neat and well-equipped.

The apartment was spotless. The booking agent communication was 5-star. We will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lana B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana B
Gesin met klein kinders

Lekker, net te kort!

Wens die naweek was langer, sodat ons nog langer kon kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louwallen V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwallen V
Gesin met klein kinders

Baie lekker, stil area.

Al swakheid was die grondpad na Suiderstrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Gesin met tieners

Heerlikste kuier in Suiderstrand en omgewing.

Fantastiese ligging en uitstekende verblyf. Niks het gekort nie, was absoluut een van die beste en mooiste waar ons al gebly het, was net 'n heerlike bederf. Was aangenaam verras met Suiderstrand, die golfspelingklanke oor die spoelklippe is beslis iets om te beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony K
Gesin met klein kinders

Uitstekende ligging

Fantastiese woonstel met ’n uitsig oor die see, en 1 minuut se stap vanaf die see. Die woonstel het alles wat jy nodig het en meer. Sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Helene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Agulhas is rustig en ontspannend.

Ons het nie verwag dat daar 'n straat voor die huis is nie, want volgens die foto's lyk dit of dit aan 'n oop groen veld geleë is. Dis egter nie korrek nie. Voor die huis is twee huise en slegs links is 'n oop erf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, modern with great view.

My wife and I visited Suiderstrand for the weekend. Suiderstrand Self catering was a very pleasant place to stay. Very modern and clean with a great view of the ocean. Will definitely book it again should we go to Suiderstrand. Excellent value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemansweg 44, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA666e8bee50728faedf13999304ae742fb9e1094d0985f55a3909e526f8bddae652b7bc7e1d2da3e12d47f7b407e76d258161?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 44 Seemans Road Suiderstrand 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.815490864867 19.958405375424
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem