Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R250 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook is verbode.
Geen luidrugtige partytjies met besoekers word toegelaat nie.
Geen oornagbesoekers word toegelaat nie.
Musiek en geraas moet teen 22:00 afgeskakel word om die bure te respekteer.
Die skoonmaakfooi geld vir verblyf van 1 tot 7 dae en is ingesluit in die oorspronklike bedrag. Vir langer verblyf is daar 'n bykomende fooi van R150 per week, wat 'n nuwe stel linne en handdoeke insluit.
Die selfsorg-eenheid sluit 1 stel linne en badhanddoeke per 5 dae van verblyf in.
Skoonmaakdiens is op aanvraag teen 'n fooi beskikbaar en moet vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Barque Crescent, Sun Valley, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang