Suikerbos Cabin
3 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 27 Suikerbos Avenue, Randpark Ridge, Johannesburg, 2169, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Suikerbos Cabin is in Randpark Ridge, 'n luukse voorstad van Randburg, geleë. Hierdie sentrale eenheid is ideaal vir sakereisigers of vinnige wegbreek.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 3 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank, TV en 'n etenstafel met stoele. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en 'n mikrogolfoond toegerus.
Veilige parkeerplek en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die verblyf is naby alle geriewe en bied maklike toegang tot die N1-hoofweg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 27 Suikerbos Avenue, Randpark Ridge, Johannesburg, 2169, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Suikerbos Avenue, Randpark Ridge, Johannesburg, 2169, Gauteng
Sien kaart- 3 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang