Villa Rosa Akkommodasie by Suikerbos Self-catering | LekkeSlaap
+8

Suikerbos Self-catering

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gloverlaan 192A , Lyttleton, Centurion, 0046, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Suikerbos Self-catering bied gerieflike oornagverblyf en is sentraal geleë in Centurion, 'n voorstad in Gauteng.

Die verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 4 gaste in elkeen. Die eenhede het elkeen 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank. In die badkamer is daar 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en kooktoebehore. Die eenhede beskik ook oor koffie- en teemaakgeriewe, 'n lessenaar, linne, handdoeke en lugversorging.

Ander geriewe sluit 'n gemeenskaplike swembad, TV met DStv en gratis WiFi in.

Suikerbos Self-catering is naby geriewe soos Netcare Unitas Hospitaal, Gautrain Centurion, winkelsentrums en restaurante geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir Suikerbos Self-catering
Netheid
4.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Gloverlaan 192A , Lyttleton, Centurion, 0046, Gauteng
  • Gaste dink Suikerbos Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gloverlaan 192A , Lyttleton, Centurion, 0046, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczNDllMTJhLTlhNzEtNGZhZS1iYzM3LTY1NzE3MmY0MjM2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 192A Glover Avenue Lyttleton 0046 Gauteng 086 999 0018 13:00-17:00 10:00 -25.832718870513 28.186218738556
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za