LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+159
Gastehuis in Kameeldrift-Oos

Suikerbosrant Sleep & Go   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Sandra M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Was there for a short visit, beautiful place. What a beautiful place! Will visit again with no hesitation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Baie goed. Baie aangename vriendelike staff en maklike toegang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Baie netjies, skoon en mooi. Baie lekker geslaap, die kamers is mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi S
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Rustig, n 'huis' weg van jou huis af! Ek het baie lekker gebly en soos n baba geslaap. Baie dankie vir julle vriendelike en hulpsame diens. Ek sal julle beslis aanbeveel en ook weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Sal weer daar gaan bly, vir seker. Verblyf was baie aangenaam. Diens was vriendelik en op tyd waar gereël. Kos bedien by die ontbyt was heerlik en per ons versoek. Alles was mooi skoon en netjies. Kamer kon voordeel trek by lugversorging, maar nie noodsaaklik nie, net gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivia P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Relaxing. Ons het baie lekker gebly. Vriendelike mense en baie mooi akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien B
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Baie lekker, veilig, ruim en baie mooi uitsig. Baie mooi plek binne en buite. Instruksies om daar te kom en sleutels ens. was baie goed en kon goed volg met die wat ons laat gekom het. Kamers is baie mooi en skoon, so ook die badkamers. Net baie koud vir die winter, maar daar was lekker warm duvets.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine Roets J
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Pragtig natuurskoon, ruim kamers met superking bed. Pragtige ruim kamers met 'n enorme groot bed. Pragtig uitgelê en privaat. Alles wat mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah G
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Clean and helpful but cold. Our room was clean and our hosts were great. My only negative is that it is freezing cold and there are no heaters. I wouldn't recommend staying there in winter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Skoon, gerieflik en goed geleë. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Reier Road Plot 492, Kameeldrift East, Pretoria, 0035, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfda6da783b0010762c2d95698d9ec1f52f043c74864dafbfd15fc38474a1749a8d841e0f9ddd02582360a3a9025a984e669?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 Reier Road Plot 492 Kameeldrift East 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.669235149413 28.336081168101