+28
Selfsorg in Gordonsbaai

Suikerbossie Sunset

3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 82 Suikerbossie Drive, Gordons Bay, 7151, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Suikerbossie Sunset is 'n pragtige selfsorg-eenheid in die kusdorpie Gordonsbaai. Die eenheid spog met 'n verhewe ligging en verseker 'n ononderbroke uitsig oor die see.

Die eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en word deur die hoofhek met 'n trap bereik. Die slaapkamer het 'n lieflike see-uitsig, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n slaapbank in die sitarea om 'n derde gas te akkommodeer. 'n Gastetoilet is ook beskikbaar.

Die kombuis het ook 'n lieflike see-uitsig en is met 'n yskas-vrieskas, gas- en elektriese stoof, 'n lugbraaier en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Dit lei na 'n balkon met 'n etenstafel, 'n braai-area en 'n uitsig oor die see. Die eenheid is met sonpanele toegerus om kragonderbrekings te vermy. Daar is ook 'n heining en 'n alarmstelsel en dit is aan gewapende reaksie gekoppel.

Gordonsbaai bied 'n rits restaurante, koffiewinkels en winkels vir gaste om te besoek, al langs die pragtige strand, asook 'n natuurreservaat.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Faheemah S
Gesin met klein kinders
5.0
Sirene and breathtaking views. Our stay was absolutely amazing. The first thing that greets you as you enter the door is the breathtaki...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Jonathan B
Saam met lewensmaat
5.0
Feels like home away from home. Beautiful view and accommodation. Friendly host and value for money getaway. Will recommend it over and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026
Marita V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek, geen fout nie. Ons kom elke jaar terug! Alles is soos ons dit wil hê en verwag.
Mei 2026
Casper D
Saam met lewensmaat
5.0
Wil dit weer en weer doen! Fantasties en onvergeetlik!
Nov 2025
Wayne C
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Een van die mooiste, skoonste unieke plekke waar ons al gebly het.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 82 Suikerbossie Drive, Gordons Bay, 7151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suikerbossie Sunset het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek

82 Suikerbossie Drive, Gordons Bay, 7151, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07aed4ea0680ab824dd2e68d6c1aa3b8192baea9d8de578492e88e8bf6c1cbd82aa46cf3c76c59ebfc11064df27671414583?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 3) 22 5 1 5 82 Suikerbossie Drive Gordons Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.168634109614 18.853407

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang