12 gaste
3 slaapkamers
8 beds
2 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1411 Volstruis Street, Marloth Park, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Sukkelaars Paradys is in Marlothpark en bied gerieflike - selfsorgverblyf vir 'n gesin of vriendegroep.
Dié huis het lugversorging in die leefarea, beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 12 gaste. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en die slaapkamer op die boonste verdieping het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, 'n slaapbank en toiletgeriewe op die balkon. Linne word voorsien. Daar is 2 badkamers, een met 'n stort wat rolstoelvriendelik is, toilet en 'n wasbak, en een met 'n bad, toilet en wasbak. Daar is plafonwaaiers in al die kamers.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n eetarea met sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gratis WiFi is ingesluit.
Daar is braaigeriewe, 'n plonspoel en onderdakparkeerplek op die perseel.
Vir die avontuurlustige gaste is daar by hek 1 onbeskryflike vierwielmotorfiets-roetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Marlies Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 1411 Volstruis Street, Marloth Park, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
- Gaste dink Sukkelaars Paradys het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1411 Volstruis Street, Marloth Park, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang