Sumfra Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sumfra Guest House streef daarna om jou tydjie in Brandfort so aangenaam en gerieflik moontlik te maak. Sumfra is een van Brandfort se eerste gastehuise en ons is trots op die skoon, gerieflike B&B-verblyf en tradisionele Vrystaatse gasvryheid wat ons bied.

Gaste kan kies tussen enkel-, dubbel-, 2-enkelbed- en gesinskamers. Elke kamer het 'n privaat ingang en is toegerus met lugversorging, 'n TV met M-Net, koffie- en teemaakgeriewe, yskassie en mikrogolfoond, en die beddens is oorgetrek met elektriese komberse (elke woonstel het ook 'n stoof).

Soggens word 'n heerlike ontbyt in die eetkamer bedien en aandetes is beskikbaar op versoek.

Sit rustig, ontspan en geniet jou blaaskans by Sumfa Guest House!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sumfra Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R835 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za