Summer Lodge Villa 6
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Foster-weg 2, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R540R432 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Summer Lodge Villa 6 is 'n woonstel wat in 'n tropiese tuin geleë is en is een van 6 villa's wat 'n onvergeetlike verblyf bied. Dit is ideaal vir enkelreisigers of 'n paartjie wat die Suidkus wil verken.
Dié ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, 'n konveksie-oond met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is etenstafel wat ook as 'n lessenaar gebruik kan word, 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere Openview. Indien gaste DStv wil kyk, kan hulle hul eie dekodeerder saambring. Exploras sal ongelukkig nie werk nie.
Die skuifdeur lei na 'n privaat stoep in die tuin met meubels en braaigeriewe. 'n Gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Ander besienswaardighede in die omgewing sluit verskeie rotspoele in wat strek vanaf Uvongo-strand tot Lucien-strand, asook die visvangpier op die strand se rand.
Slaapplek
’n Bespreking by Summer Lodge Villa 6 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 357
Jaar gelys 5
Ligging
- Foster-weg 2, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Foster-weg 2, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom