Summer Place 27

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Jessica T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Rustig en lekker. Eienaar is vreeslik vriendelik en behulpsaam. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Was amazing such a beautiful view from the flat. The unit and grounds were amazing; however, I was not aware of the beach not being suitable for swimming and there are a few issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Misha B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Heerlik. Wat 'n pragtige plekkie met die mooiste see-uitsig. Summer Place 27 sien ons vir seker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmeralda M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Peaceful and relaxing stay. The place was cozy, clean and safe. The view of the ocean is beautiful. It is conveniently located, near the beach and shops are close by. We had a peaceful relaxing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tim A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2025

Great to get away from the city life. We're well rested. The owner was very helpful and the place was clean and very well located. Shops in walking distance and the beach was a two-minute walk from the unit. Will definitely go back to Summer Place 27.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Berenice B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2025

Baie mooi uitsig van die see en baie naby aan die strand en alles. Lieflik. Moderne plekkie genoeg vir 6 mense, veilige kompleks en baie naby aan alles, en die strand en see is 'n paar meter voor die plekkie. Baie mooi uitsig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Monique B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Luuks. Ongelooflik lekker. Modern. Salig. Ons het ongelooflik lekker gebly by Summer Place 27. Netjies en mooi skoon binne. Baie moeite is gedoen met die dekor en meubels, bed asook beddegoed. Alles is van goeie kwaliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lienkie T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lekker! Blyplek was gerieflik met alles wat nodig mag wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pamela S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Pragtige plek. Baie oulike plekkie, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Beste see vakansie ooit. Die verblyf was uit die boonste rakke. Ons het heerlik gebly. Alles baie naby loopafstand van winkels, direkte toegang tot die strand. Mooiste see-uitsig. Ek sal vir seker enige tyd weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Meyer Drive, Summer Place 27, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7692bc0a768644ecdd8f5bff6e6abff7c791fff43f8490b377e695fbd3aa713dd325d1a180a8262899cee6823340b42eafa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 Albert Meyer Drive Summer Place 27 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.806819475078 30.411273465183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang