LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Summer Place 28 | LekkeSlaap
+20

Summer Place 28

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir Summer Place 28
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Jakobus D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jakobus D
Gesin met tieners

Die eenheid is baie verwaarloos.

Die deur in die hoofslaapkamer maak nie behoorlik oop en toe nie, moet 3 mense gebruik. Die cutlery is baie oud - niks modern. Kan bietjie geld spandeer om plek op te knap. Verder geen probleme met Summer Place nie.

Tanya S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Tanya S
Gesin met klein kinders

Goeie ligging en veilig, maar die inhoud het aandag nodig.

Ons kon nie lekker slaap, die beddens en beddegoed is in 'n swak toestand. Die slaapbank het my laat gril en die sitkamerstel is baie ongemaklik. Die kaste was vuil en vol ou goed en ruik die ene muf. Vir die prys wat ons betaal het voel ek baie teleurgesteld. Al wat dit is ons werd gemaak het was die see-uitsig en swembad.

was R900
Vanaf R675
per nag (plek vir 5)
was R900
Vanaf R675
per nag (plek vir 5)
was R900
Vanaf R675
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Albert Meyer-straat 4, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf71235cb9d390e526b45a74a63d9c4389ea2930f9c12e0bd984e91467ba89d993bd3a68abc7dd78b97f1dd6be70366445088?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900, nou Vanaf R675  per nag (plek vir 5) 2 5 1 4 4 Albert Meyer Street Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.807142371105 30.411308342224
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!