+28
Selfsorg in Hermanus

Summer Place

10 gaste

5 slaapkamers

5 beds

4 badkamers

  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 245 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Summer Place is 'n selfsorghuis in Hermanus. Dit is naby die swemstrande en is dus ideaal vir 'n gesinsvakansie.

Hierdie huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het beide koninggrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die vierde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die toonbank dien ook as 'n etenstafel en daar is stoele. Hierdie area lei na die leefarea met 'n sitkamerstel.

Die stoep het meubels en lei na die welige tuin met 'n braai-area. Gaste kan in die swembad afkoel of in die tuin ontspan. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Shelly Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 245 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 9 700
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 700
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 9 700
per nag (plek vir 10)
Bespreek

245 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf51f567e0e1c3743299d80f8a78f594ca6fdcc025e935dbebb8fcb23a5ef25307a06b530d607ec73318810cf8632064b70b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 700 per nag (plek vir 10) 245 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.412589 19.2500022
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang