LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+31
Selfsorg in Harrismith

Summer House & Summer Place

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elna K
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Voorwaar 'n juweel! 'n Ware juweel! Goed toegerus, super netjies en skoon! Absoluut pragtig! Vriendelike ontvangs gehad, sal definitief weer van Summer House & Place gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Pragtig, netjies en pynlik skoon en die ontvangs was fantasties. Dit was werklikwaar 'n baie lekker oornagplekkie. Alles was pragtig, skoon en pynlik netjies en het heeltemal voldoen aan al ons vereistes vir ons oorslaap en terugkeer na Gauteng. Die plekkie is definitief toegerus met alles wat nodig is, vanaf die WiFi, elektriese komberse, verwarmers en lugverkoeling. Ons was ook aangenaam verras met die antieke meubels en het werklik tuis gevoel met die koffie, melk, water en beskuit wat aan ons aangebied was. Ons sal definitief hierdie plekkie aanbeveel. Dit was baie stil en rustig en ons is dankbaar dat ons by hierdie oulike plekkie kon oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Summer House & Summer Place
Hallo Johan, dankie vir sulke mooi woorde. Dit was ons voorreg om julle te verwelkom en sien uit om dit weer te doen! Groete, Louise

Daniel P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Meer as die beste! Wat 'n wonderlike oornagplek in Harrismith. Ons het beide Summer House en Summer Place bespreek. Ons was aangenaam verras! Louise het ons hartlik ontvang en ons het dadelik tuis gevoel. Maar die aandag aan elke klein aspek van die verblyf kan nie eers met 7 uit 5 beskryf word. Absoluut fantasties! Dankie vir die warmte wat ons op 'n koue Harrismith aand kon beleef. Daar is net soveel meer as wat die beste plekke aanbied. Jou oog vir alles is ongelooflik! Thank you, you were amazing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefani P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Warm and cozy. We only slept over for 1 night, but the place was warm and very cozy on a cold winter's day. Very clean with all the comfort of home. Will definitely recommend to anyone to stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Summer House & Summer Place
Hi Stefani, thank you for your kind words! We appreciate it more than you can imagine. It was an honour hosting you, and do visit us again. Kind regards, Louise

John L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Gerieflike, veilige, kwaliteit verblyf in die middedorp. Baie netjiese, gerieflike verblyf in die middedorp. Vriendelike en baie goeie diens verskaf deur eienaar en personeel. Goeie kwaliteit meublement en toebehore - beskik eintlik oor alles wat mens mag benodig. Baie aandag is bestee om die veiligheid van die perseel te vir seker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Summer House & Summer Place
Hallo en baie dankie vir so mooi resensie. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te hê en sien daarna uit om julle terug te verwelkom. Vriendelike groete, Louise

Jacobus Albertus Gerhardus M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ek kan nie want dan moet hulle my sensor. As jy Harrismith besoek en jy moet oorbly vir 'n dag of twee, moenie verder soek nie. Louise se plek is uitsonderlik netjies, goed geleë en naby alles. Ek en my vrou het in die groot gastehuis gebly met 'n Queen bed en nog 'n kamer met twee enkel beddens. Daar is 'n ingeboude braai, streaming DStv en 'n kombuis met letterlik al die geriewe wat jy nodig het. Iets wat jy altyd vergeet, is melk vir 'n lekker koppie lafenis na 'n lang rit; jy het dit wel, maar die sherry gaan altyd beter af na so 'n lang dag. Werklik twee dae van ontspanning gewees met 'n uitsonderlike gasvrou. Sal net hier bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea E
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Beautiful house and a well equipped kitchen. We had a wonderful stay at Summer House. Beautiful house. Very nice kitchen with everything in it. Comfortable beds, and lovely bedding and towels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.8
Mrt 2026

Large, clean and neat and a short drive to the big Harrismith rest stop! Accommodation was neat and clean with everything you need for a stayover. Beds were firm and clean. Kitchenware was also clean and the rooms were neat and of a good size. I appreciated the extras that were put out for a warm welcome. I do recommend booking this. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie J
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Wonderlik, onverwagte ekstras, wonderlik! Hierdie plekkie is net "amazing". Van die oomblik wat ons daar arriveer het, die vriendelike verwelkoming, die netheid van die plek en al die ekstras wat mens nie gewoonlik in 'n selfsorgeenheid kry nie. Hoe spesiaal is 'n sjerrie in 'n kassie met 'n verwelkomingsboodskap en baie mooi glasies om dit mee te geniet. Die heerlike filter "plunger" koffie was 'n groot pluspunt. As ek weer daar verby kom, sal ek definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia J
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie vriendelik. Baie oulike mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

37 Piet Retief Street, Harrismith, 9880, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72445230de25d5610d796fadb0aa8edd06db1d40110d804cf317002147459fe33fb5f0428d9b35be8ecedef9668a0b4da1c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 37 Piet Retief Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.269982290232 29.128677825726

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang