LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Summer Sand Holiday Cottages | LekkeSlaap
+68

Summer Sand Holiday Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barbaralaan 4, Scottburgh Suid, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Summer Sand Holiday Cottages bied gerieflike verblyf in 2 selfsorgkothuise in Scottburgh-Suid. Die verblyf skuil in ’n welige, tropiese tuin met ’n seebriesie, palmbome wat swaai, volop voëllewe en die klank van ’n stroompie wat deur die eiendom kabbel. Die eiendom het ’n buiteswembad, tuin en braaigeriewe.

Elke kothuis het plek vir 6 gaste en beskik oor ’n ten volle toegeruste kombuis met ’n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond. Daar is ’n privaat badkamer met ’n stort. Daar is ’n TV in die sitkamer en ’n terras met 'n uitsig oor die tuin. Gaste kan gebruik maak van die dekarea of patio, wat albei 'n see-uitsig en onderdak-braaigeriewe het.

Gaste kan na die plaaslike visvang-strand toe stap, of op ’n kort rit na Scottburgh se hoofstrand gaan. Die Scottburgh-golfbaan is net 900 m weg. Die area bied ook toegang na Crocworld, die Scottburgh Lewensredderklub en Scottburgh Strand se putt-putt. Die naaste lughawe is King Shaka Internasionale Lughawe wat 92, 8 km weg is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Barbaralaan 4, Scottburgh Suid, 4180, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barbaralaan 4, Scottburgh Suid, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA273215bc481ea894c1b968b731d5ba9763a0f101c294750e8be2405bd2d8b03f7c7a147a57bfd8234796a406e8a8e08ebf42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 6) 4 Barbara Avenue Scottburgh South 4180 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.2941125 30.7453629
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!