+29

Somerset Nest Lodge

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Pintail Way, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
  • Vanaf R670 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Somerset Nest Lodge is 'n bekoorlike gastehuis in die hartjie van Somerset-Wes, wat 'n gemaklike en gerieflike verblyf bied vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die gastehuis beskik oor 6 goed ingerigte kamers, elk met slaapplek vir tot 2 gaste. Kamers is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit in 'n TV vir vermaak, lugversorging, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die eiendom.

Gaste kan toegang geniet tot 'n gemeenskaplike sitkamer, 'n sprankelende buitelug swembad, 'n speelarea vir kinders en braaigeriewe - perfek vir beide ontspanning en sosialisering. Veilige parkering op die perseel word ook voorsien vir gerief.

Vir ekstra gemak bied ons ook 'n opsionele ontbyt teen 'n bykomende koste van R100 per persoon, wat verseker dat gaste hul dag kan begin met 'n heerlike en gerieflike maaltyd.

Somerset Nest Lodge is ideaal geleë naby plaaslike winkels, restaurante, bekende wynplase en die strand, wat dit 'n uitstekende basis maak om die omgewing te verken of bloot te ontspan in 'n rustige omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jo-Milda B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig en plekkie is in 'n veilig area. Baie lekker gebly, sal beslis weer daar boek.
Okt 2025
Paul T
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely stay. Nice and relaxing; everything was clean, neat, and tidy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Zizikazi M
Saam met lewensmaat
5.0
Will definitely come again. Friendly and caring staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Marna B
Saam met vriende
5.0
Hartlike ontvangs, baie netjiese kamer het aan al my behoeftes voldoen. Hartlike ontvangs, baie behulpsame gasvrou. Netjiese kamer en heerlik geslaap....
Sien meer
Aug 2025
Jocelyn M
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kuier was meer as wat ons verwag het. Ons het ń baie goeie ontvangs gekry en. Ons het defnitief lekker gebly. Al wat bietjie sleg is van alle B&B'...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Faith Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 43 Pintail Way, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
  • Gaste dink Somerset Nest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 670
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 670
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 670
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Pintail Way, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb508c69d750391aefc299b34bf6440965a6e2bc1643fa3bf2202fe50b2861700d3e33a6027912ffd06f0c361ea552c823cd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 43 Pintail Way Somerset West 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.075844566387 18.826612065923
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang