Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summit Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Summit-weg 49, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Summit Place is in die hartjie van die lowerryke Beacon Bay in Oos-Londen en bied verblyf in 8 privaat suites. Die suites is ideaal vir enkelreisigers, sakereisigers, gesinne wat op soek is na 'n wegbreek of groepe wat konferensies of sportbyeenkomste bywoon.

Die suites het elk 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolf en 'n slim-TV. Verder het elke selfsorg-eenheid 'n gasstoof en oond. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die suites is geskik vir oornaggaste, asook diegene wat langer wil bly.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, tuin, dekareas en braaigeriewe in. 'n Kontinentale ontbyt of 'n volledige Engelse ontbyt word op versoek teen 'n ekstra koste bedien. Aandete is ook op aanvraag beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Die omgewing bied lieflike strande en doendinge soos bootvaar, branderplankry en vlieërbranderry. Gaste kan in die rivier en van die strand of van die rotse af visvang. Die wit sandstrande en natuurlike sandduine is ideaal vir strandwandelings.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Summit Place
Netheid
4.8/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Summit-weg 49, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Summit Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Summit-weg 49, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd8696e81f034f06cd7fb44bf5c82c86c3df62ec0fcb3e28f5e83062e95b030fa55b05b45e9f7a3f57011e743fc8a2426f5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 49 Summit Road Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.965197499247 27.92947917791