8 gaste
4 slaapkamers
6 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 126 Saint Michael Avenue, Nature’s Valley, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sunbirds bied veilige selfsorgverblyf in een van die oorspronklike vissershuise in die skilderagtige Nature's Valley.
Die eenheid is geskik vir 8 gaste en het 4 kamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die ander 2 slaapkamers het onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed. Een van die badkamers het 'n stort en die ander badkamer het 'n bad. Die slaapkamers lei na die oopplan-leefarea wat 'n ruim kombuis, eetarea en sitarea het.
Die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na die stoep wat meubels, sitplek en 'n uitsig oor die veilige tuin het. Die leefarea het 'n etenstafel met 6 stoele en daar is banke voor die platskerm-TV. WiFi en DStv is op versoek beskikbaar.
Gaste het toegang tot die buitestort wat warm water het, asook 'n binnebraai-area. Gaste kan op die nabye strand gaan stap of die restaurant besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Danie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 40
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 126 Saint Michael Avenue, Nature’s Valley, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunbirds het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
126 Saint Michael Avenue, Nature’s Valley, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang