Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sundowner Bushcamp

Tentekamp

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Groot Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Sundowner Bushcamp
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sarina S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina S
Gesin met klein kinders

Peaceful and enjoyable with the most beautiful surroundings.

An amazing bush experience with the whole place to ourselves!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie S

Lekker gekuier.

Goeie waarde vir geld, akkommodasie kort hier en daar bietjie aandag maar het baie lekker gebly. Kombuis was goed toegerus met al die potte en panne wat mense nodig gehad het om vir 'n groot groep kos te maak. Sal Sundowner Bushcamp beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanette L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette L

Beste vakansie plek ooit.

Die feit dat daar geen selfoon sein is nie, was die eerste rede hoekom ons ons vakansie hier geboek het. Dit was 'n kwaliteit tyd saam familie, en die kinders het hulle gate uit geniet in die berge. Alles was tot ons beskikking en daar was geen rede om die kamp te verlaat om gou dorp toe te gaan. Dit is 'n uiterse mooi plek en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annali G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annali G

Dit was heerlik om om die groot vuur saans te kuier en die hele dag in die swembad.

Die diens is fantasties, Sundowner is 'n heerlike plek om as 'n groep te gaan. Alles wat jy nodig het, is in die kombuis. Ek beveel dit ten volle aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Familie naweek.

Baie geskik vir 'n groep vriende of familie. Baie vriendelike diens en ontvangs. Baie lekker kuierarea en alles is daar wat jy nodig het. As jy wil wegkom van die geraas van die stad, is dit die regte plek om te gaan ontspan. Sal definitief weer gaan kuier by Sundowner Bushcamp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charisse F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charisse F
Saam met vriende

Lovely restful place where you can unwind.

Accommodation is great. Scenery is beautiful. Quiet and restful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maria J
Gesin met tieners

Peaceful and relaxing.

Lovely rustic camp with everything you need for a few days in the bush. Rentia is truly a wonderful host and made us feel totally at home. Our whole group voted to 100% return soon! Just book if you looking for a space away from any other humans and where you can truly take a digital detox and experience longer days in nature. Loved our stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit V

Onvergeetlik lekker.

Die kinders het die watergat baie geniet. Dit is 'n lekker wegbreekkamp saam vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly G

Very nice.

The sundowner staff and owners were very accommodating and helpful. We love the place. Unfortunately, it did rain and if we had known there was a dirt road we would have brought and different vehicle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mieke J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke J

Jy het die hele plek vir jouself, niemand pla jou nie. Sal lekker wees vir kinders en jong mense.

Ek sal definitief terugkom. Ons was 'n groot groep mense op kere en 'n kleiner groep op ander kere. Daar was kinders die Saterdag en almal het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Bushcamp se terugvoer

Baie dankie Mieke, vir die resensie. Ek is bly om te hoor julle het die naweek geniet. Julle groep was ook baie oulike gaste en enige tyd meer as welkom.

Sundowner Bushcamp
Elsabe C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe C
Saam met vriende

Vriende-saamtrek.

Ons was groep van so 12 mense wat vir naweek by Sundowner Bushcamp gekuier het. Slaapplek was skoon en gerieflik daar is groot braai en kuierarea met als wat nodig is. Swembad om in af te koel en gemaklike staproetes. Ons is vriendelik ontvang en diens was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Woudri E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Woudri E

Heerlike wegbreek saam met familie.

Ons het met al ons kinders en kleinkinders vir die naweek gegaan. Rentia was vriendelik en die bush camp het aan al ons verwagtinge voldoen. Almal het dit geniet - ons gaan definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathys G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathys G
Saam met vriende

Baie lekker gewees!

Ons het baie lekker gekuier! Sal julle weer besoek. Dankie vir alles Rentia.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miko L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miko L
Gesin met tieners

Heerlike bosveldwegbreek.

Ons was 2 gesinne met 4 tieners en 2 80 jarige oumas. Die terrein is nie geskik vir iemand wat moeilik loop nie, en die tente sonder kragproppe, en die ligte en proppe wat net werk met die day/night-skakelaar, was vir ons ongerieflik. Andersins was daar alles wat ons nodig gehad het vir almal om heerlik te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Bushcamp se terugvoer

Hallo Miko, ons is jammer dat julle dit ongerieflik gevind het rakende slaapeenhede en buiteligte wat op ń dag/nag skakelaar gewerk het. Dit is so gedoen om krag te bespaar en die verblyf bekostigbaar te hou. Gaste los dikwels onnodige ligte deur die dag aan. Die badkamers en kombuis se ligte en proppe het wel heeltyd gewerk. Ek het dit wel nou verander en ook kragproppe in die tente aangebring. Alhoewel baie ouer mense die natuur baie geniet by die boskamp, stem saam dat die boskamp nie geskik is vir ouer mense wat moeilik loop nie.

Sundowner Bushcamp
Andrew R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew R
Saam met vriende

Rustig en heerlik ontspan.

Ons as groep vriende het die rustigheid in die natuur en die privatheid wat die kamp bied, baie geniet. Die kamp is ideal vir mense wat wil wegkom van die geraas en die stilte van die natuur wil geniet. Ons het ook die staproetes geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Motshewa M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Motshewa M

Sundowner bushcamp is the place to visit for ultimate pleasure. Very, very beautiful.

Everything about the accommodation was excellent. Tented camps, chalets, bathrooms and showers were enough for our group. The kids enjoyed it a lot and we took beautiful pictures and everyone at home was so amazed. There were enough glasses, cups, plates and even the cooking area was superb. I 200% recommend Sundowner Bushcamp to everyone looking for a beautiful place and at the same time affordable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi O
Gesin met tieners

Very relaxing.

The host was very welcoming and exceptionally friendly. Very good place to get away from the city. Well-equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B

Baie tevrede! Alles wat jy nodig het, baie netjies, goed toegerus, pragtige plek en fantastiese diens van Rentia. Sal vir seker weer besoek.

Ons was baie tevrede met die plek en met Rentia se diens. Ons het vreeslik lekker gekuier en Sundowner is regtig goed ingerig. Dit het alles wat jy sal nodig kry en meer. Die plek is skoon en netjies en die stappie watergat toe is regtig lekker en nie te ver nie. Van die deur nette aan die tente was gestrip maar die seil deur het darem gewerk, so het nie die kuier beïnvloed nie. Selfs die bure se hond wat kom kuier het, was lekker en sy was sommer vinnig deel van die kuier en familie. Ons sal definitief weer Sundowner Bushcamp besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowner Bushcamp se terugvoer

Baie dankie Christelle vir die resensie. Ek vra onverskoning vir die tente se zips wat gedurig stukkend is. Ons het nogal ons hande vol om dit gedurig te herstel.
Dit was ń plesier om julle hier te huisves.

Sundowner Bushcamp
Germaine K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Germaine K
Saam met vriende

We had a very relaxing time in the bush.

The location is lovely, the place was exactly as it is advertised on the website. Thank you Sundowner Bushcamp, we had a great weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celestine S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celestine S

Beste naweek wegbreek in die bos.

Baie gerieflike akkommodasie met vriendelike hulp vanaf die eienaar en haar span!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E

Heerlike boskamp!

Skoon en netjiese plek met al die nodige geriewe om jou wegbreek spesiaal te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celestine S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celestine S
Gesin met tieners

Was heerlik en ontspannend! Kinders het dit vreeslik baie geniet

Net geen selfoon opvangs nie. Net hier en daar is 'n plek vir opvangs

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Irene B

Heerlike naweek in die bos.

Rentia die eienaar is 'n gasvrou duisend! Ons kom ontmoet touwys gemaak en gewys waar die noodligte is vir as kragonderbreking is. Die hele plek was baie mooi skoon en 'n bonus was die skottelgoed wat elke oggend gewas word. Die kinders het die staproete wat duidelik gemerk was baie geniet. Baie privaat vir 'n heerlike familie saamtrek. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 18)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 18)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 18)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Deel 4 Groot Nylsoog Plaas, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9484b7f94b92c4054107d5741a6ece4db798dcf3e2cb3bfd89509881c2d47fb6a9193317cbb1eb30ac89c2e69a3346d8af8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 18) 23 5 1 5 Portion 4 Groot Nylsoog Farm Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 12:00-18:00 12:00 -24.78705 28.254783
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem