Cannonville Akkommodasie by Sundune Guest House | LekkeSlaap
+29

Sundune Guest House

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wellingtonstraat 92, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Sundune Guest House is op die oewer van die Sondagsrivier in die dorpie Colchester geleë. Hierdie rustige plekkie is 'n absolute paradys vir watersport-entoesiaste en natuurliefhebbers. Die gastehuis is ook gerieflik geleë, net 4 km van die Matyholweni- of suid-ingang na die malaria-vrye Addo-olifantpark en 40 km se ry van Port Elizabeth af.

Sundune bied veilige vakansieverblyf in ruim kamers wat lugtig en goed toegerus is. Die slaapkamers is elk ingerig met of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Sommige van die kamers beskik ook oor dubbelslaapbanke wat geskik is vir kinders.

Gratis, veilige parkeerplek van die straat af met afstandbeheerde toegang word voorsien. Gratis WiFi-toegang is beskikbaar. Pendeldienste na en van die Port Elizabeth Lughawe is beskikbaar op versoek.

Die gastehuis het ook 'n onderdak-patio wat die ideale plek is om te ontspan in die sonskyn of om lekker saam met vriende te kuier met 'n skemerkelkie in die hand. Die pragtige, groot grasperke loop tot reg teen die rivieroewer, wat die perfekte geleentheid bied vir gaste om te hengel in die riviermonding van die oewer af, of om net die inwonende tarentale en ander voëls gade te slaan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Sundune Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Wellingtonstraat 92, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sundune Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wellingtonstraat 92, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkNGFlOGI3LWRiMDYtNGU1YS05M2ZjLTY3Y2I0NDQ2OTY4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 92 Wellington Street Colchester 6175 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.691975531994 25.825198703705
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za