Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunflower Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jannie Fourie-straat 31, Ventersburg, 9450, Vrystaat
  • Vanaf R350 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Sunflower Guest House bied gerieflike verblyf in 3 gastekamers en 'n selfsorghuis in Ventersburg. Dié gastehuis bied vriendelike diens, veilige parkeerplek, sekuriteit en parkeergeriewe vir vragmotors.

Elke gastekamer is toegerus met 'n TV, mikrogolf, en koffie- en teemaakgeriewe. Kamer 1 het 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met Kamer 2. Kamer 2 het 'n enkelbed en Kamer 3 het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer.

Die selfsorghuis is geskik vir groepe en families en het slaapplek vir 8 gaste. Die huis het 4 slaapkamers, 'n kombuis met 'n stoof, ketel, mikrogolf en yskas. Beddegoed word voorsien vir al die beddens en gaste het toegang tot 'n tuin.

Sunflower Guest House het WiFi, 'n TV met OpenView-kanale. Ontbyt en ander etes is beskikbaar op versoek en teen ekstra kostes (vra gerus vir die spyskaart). 'n Kamer en skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek en teen ekstra kostes. 'n Hondehok, water en hondekos is beskikbaar so bring gerus jou vierpotige vriend saam. Slegs miniatuurhonde wat opgelei is om in 'n huis te bly word in die slaapkamers toegelaat.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 8 resensies vir Sunflower Guest House
Netheid
3.6/5
Diens
3.9/5
Ligging
2.9/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Niekie / Jose Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Jannie Fourie-straat 31, Ventersburg, 9450, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R350
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R350
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jannie Fourie-straat 31, Ventersburg, 9450, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyMWU3YWNlLTZjYzgtNDQzOC1iM2UyLTZhN2JkMzdlMDg2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 1 mens 8 5 1 4 31 Jannie Fourie Street Ventersburg 9450 Vrystaat 021 201 8901 11:00-00:00 10:00 -28.08246338082 27.129250573413
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem