Sunflower Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sunflower Guest House bied gerieflike verblyf in 3 gastekamers en 'n selfsorghuis in Ventersburg. Dié gastehuis bied vriendelike diens, veilige parkeerplek, sekuriteit en parkeergeriewe vir vragmotors.

Elke gastekamer is toegerus met 'n TV, mikrogolf, en koffie- en teemaakgeriewe. Kamer 1 het 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met Kamer 2. Kamer 2 het 'n enkelbed en Kamer 3 het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer.

Die selfsorghuis is geskik vir groepe en families en het slaapplek vir 16 gaste. Die huis het 4 slaapkamers, 'n kombuis met 'n stoof, ketel, mikrogolf en yskas. Beddegoed word voorsien vir al die beddens en gaste het toegang tot 'n tuin.

Sunflower Guest House het WiFi, 'n TV met OpenView-kanale. Ontbyt en ander etes is beskikbaar op versoek en teen ekstra kostes (vra gerus vir die spyskaart). 'n Kamer en skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek en teen ekstra kostes. 'n Hondehok, water en hondekos is beskikbaar so bring gerus jou vierpotige vriend saam. Slegs miniatuurhonde wat opgelei is om in 'n huis te bly word in die slaapkamers toegelaat.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunflower Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za