Sunflower Villas
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Yaron-laan 1, Victory Park, Randburg, 2195, Gauteng
- Geen kinders onder 5
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sunflower Villas is in Victory, 'n noordelike voorstad van Johannesburg. Die eiendom is sentraal geleë naby Rosebank, Sandton, Randburg en die middestad.
Verblyf word in 2 selfsorgvillas aangebied. Die eerste villa bied slaapplek aan 6 gaste en die tweede villa bied slaapplek aan 5 gaste.
Sunflower Villa 1 beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die villa het 'n stoep en 'n privaat tuin met gedeelde toegang tot 'n swembad.
Sunflower Villa 2 beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die villa bied toegang tot 'n privaat binnehof.
Die gemeenskaplike en netjiese tuin het 'n groot swembad. Daar is 'n motorhuis en 'n motorafdak.
Die hele eiendom is ommuur met 'n hek en het goeie sekuriteit. Daar is ook veilige onderdakparkeerplek. Die eiendom het ook goeie beligting en sekuriteit.
Ligging
- Yaron-laan 1, Victory Park, Randburg, 2195, Gauteng
Sien meer verblyf in Randburg Wes-Rand Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Yaron-laan 1, Victory Park, Randburg, 2195, Gauteng
- Geen kinders onder 5