Sunflower Villas
- 10 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Yaron Avenue, Victory Park, Randburg, 2195, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Sunflower Villas geleë in die noordelike voorstad van Johannesburg genaamd Victory Park. Die eiendom is sentraal geleë naby Rosebank, Sandton, Randburg en die SSK.
Verblyf word gebied in 2 selfsorg-villa's. Die eerste villa het slaapplek vir 6 gaste en die tweede villa het slaapplek vir 4 gaste.
Sunflower Villa 1 beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die villa het 'n patio en privaat tuin met gedeelde toegang tot 'n swembad.
Sunflower Villa 2 beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die villa loop uit op 'n privaat binnehof en het 'n privaat tuin met gedeelde toegang tot die groot swembad.
Die gemeenskaplike goedversorgde tuin beskik oor 'n groot swembad wat ideaal is vir somergenot. Daar is 'n motorhuis en afdakparkeerplek beskikbaar.
Die hele eiendom is ommuur en omhein met goeie sekuriteit en veilige onderdak en oop parkeerplek. Die eiendom het goeie beligting sowel as sonkrag-geisers plus 'n sonkrag-omskakelaar wat batteryrugsteunbeligting verskaf en het boonop waterberging vir enige onvoorsiene onderbrekings.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Jamie Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 32
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 1 Yaron Avenue, Victory Park, Randburg, 2195, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Yaron Avenue, Victory Park, Randburg, 2195, Gauteng
Sien kaart- 10 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang