Sunningdale Duplex
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sugarfarm Trail, Sunningdale, uMhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R699 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sunningdale Duplex is op die eienaar se perseel in Sunningdale, Umhlanga, 'n residensiële, kommersiële en oorddorp noord van Durban aan die kus van KwaZulu-Natal. Die eenheid het 'n privaat ingang en bied 'n intieme ontvlugting vir enkel- of sakereisigers.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Die slaapkamer het ook 'n TV. Daar is ook 'n oopplan-eetarea en sitarea.
Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas, gasstoof, breekware en eetgerei toegerus. Braaigeriewe is beskikbaar en moet met die bestuurder gereël word.
Gaste kan in die tuin ontspan of na een van die nabygeleë restaurante stap.
Parkeerplek vir 1 voertuig is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Sugarfarm Trail, Sunningdale, uMhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sunningdale Duplex het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sugarfarm Trail, Sunningdale, uMhlanga, 4319, KwaZulu-Natal