- 13 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 72 Simon's Town Road, Fish Hoek, Cape Town, 7974, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sunny Cove Manor is 'n ikoniese gastehuis langs die see in Simonstadweg, net bokant Sunny Cove-stasie naby Vishoek. Die gastehuis spog met 'n lieflike panoramiese see- en berguitsig.
Verblyf is in 5 luukse kamers met see-uitsigte en 2 kamers met berguitsigte beskikbaar. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en WiFi.
Die gastehuis bied ook 'n gemeenskaplike sitkamer, stoep en 'n beskutte buitebraai-area. Die gastehuis is omhein en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. ’n Voetgangerhek lei na Simonstadweg en die voertuighek is aan die agterkant by Hoofweg 3A.
Onder die tuin, oorkant Simonstadweg, loop Jaeger's Walk al langs die see tot by Vishoekstrand. Gaste kan swem, die vissermanne dophou, inkopies doen en restaurante in die dorp besoek. Daar is 'n staproete agter die gastehuis wat na Elsie's Peak lei, wat ideaal is vir oefening en om skouspelagtige foto's te neem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Margaret-Anne
Halse
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 72 Simon's Town Road, Fish Hoek, Cape Town, 7974, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunny Cove Manor het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
72 Simon's Town Road, Fish Hoek, Cape Town, 7974, Wes-Kaap
Sien kaart- 13 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang