+15
Selfsorg in Somerset-Wes

Sunny Poolside Escape in Somerset West

7 gaste

3 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 60 Dummer Street, Parel Vallei, Somerset West, 7130, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sunny Poolside Escape is 'n selfsorghuis in die stil Parel Vallei-woonbuurt van Somerset-Wes. Die eiendom is geskik vir sakereisigers, paartjies of gesinne wat 'n rustige toevlugsoord naby die natuur, wynlandgoedere en plaaslike besienswaardighede soek.

Die huis bied slaapplek vir tot 7 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers, met 'n aparte gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, en daar is 'n enkelbed in die speletjieskamer. Die tweede badkamer het 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die sitkamer beskik oor gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n slim-TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, ketel, skottelgoedwasser en wasmasjien. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die eiendom.

Die huis het 'n privaat braai-area, 'n groot tuin en 'n swembad met 'n veiligheidsnet. Veilige parkering is beskikbaar op die oprit. Die eiendom is naby winkels, restaurante, staproetes, wynlandgoedere en die Helderberg Natuurreservaat.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Ligging

  • 60 Dummer Street, Parel Vallei, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek

60 Dummer Street, Parel Vallei, Somerset West, 7130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9838afa4de2ed4eeffcfdd85484567f798192921b53fb542404b37aeae269de5e462f375c396cb55e0be4b00da3083bbd8a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7) 60 Dummer Street Parel Vallei 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.069012551562 18.85102555893
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang